Jump to content

Recommended Posts

Posted

Ek het hierdie fantastiese training plan vir Desember gehad. Op die einde was ek slegs 7 keer op my fiets en 6 keer daarvan was om iets by die kafee te gaan koop wat 1,5 km is.

Het Sondag 'n week terug weer begin ry. Niks te erg nie, net om weer in die ding in te kom.

 

Wat moet ek sondag doen. Cape Cobra gaan ry en vrek of eerder 'n rustiger lang ride gaan doen?

 

 
Posted

Start a couple of groups lower than your seeding and don't do anything unnecessarily manly unless you feel frisky in the last 15km.  If you still feel the pace is too hot, relax and wait for the next group to come along.

 

With a little luck you will find that your legs aren't quite as rotten as you are worrying, and you will in any case get a good long ride under your belt.

 
Posted

 

6 keer daarvan was om iets by die kafee te gaan koop wat 1' date='5 km is[/quote']

 

Wat het jy gekoop?

 

 

 

Dis die probleem => sigarette en 'n boks wyn.

 

 

 

 

G'n wonder jou avatar d0nner mekaar so nie......LOL

 

Posted

Die probleem is dat ek nie sulke om races rustig te doen maar bang vir blaas.

Maar ek sien dat almal dink die race is 'n beter idee (behalwe vir die kafee). So ek dink gaan so ek gaan in G wegspring en dan net lurk.

 

THNX
Posted

Blaas is net tydelik Fanie. 

 

Vat genoeg drinkgoed en energy bars/gels saam.  As jy blaas voor OKW, dan stop jy, drink iets (COKE), eet iets en 15minute later is jy weer regBig%20smile.
Posted

Lurk sal my beste op hierdie stadium wees.

Sien julle manne by die race, hoop ek sien julle voor die tyd want ek sal nie na die tyd kan praat nie.

Een van julle wil my nie tou nie?

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout