Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 40
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted
fanie ek is ook n "rookie" en is jammer as die Rookies die Hub nou so onsmaaklik maak maar as jy kyk na die indrukke wat ouens kry van ander meer ervare hubbers' date=' en ek dink hulle word later die "ultimate hubbers" genoem dan kan jy nie regtig nuwe ouens kwalik neem dat hulle met die verkeerde houding begin nie. Die "senior hubbers" vertel maklik hoe hulle die ouens wat op hulle wiele sit se ma sal vloek en gister het hulle n Girl se naam hier afgekraak sonder dat sy deel was van die gesprek, Ek ken haar nie en ook nie die "senior hubbers"nie maar n mens doen dit nie, na 16 jaar se fietsry weet ek die meeste fietsryers loop oor van selfvertroue en het helse ego's, so as jy nou n  rookie is en jy sien die ervare ouens kraak ander so lekker af dan kan n ou met bietjie houding mos nie kwalik geneem word as hy die voorbeeld volg nie. Ek geniet al die drama op die hub en probeer niks mis nie, veral mamparra se skerpheid en selfs RB het haar oomblikke gehad. So help die rookies reg as ons verkeerd optree, maar onthou ook die storie van mense wat in glashuise woon.  [/quote']

 

Dis defnitief nie al die rookies wat mee gepraat word nie! (En ek dink in elk geval nie dis korrek om die rookies aan te spreek nie - eerder die nuwe lede, want daar is baie mense wat al BAIE langer as meeste van ons op die hub is, maar net nie so baie post nie)

 

Dis great dat nuwe mense aansluit en dis lekker om hierdie mense te leer ken, maar daar is gewoonlik een of twee mense wat dit so bietjie onaangenaam maak vir die res. (en soos jy se, dis nie net altyd die rookies nie)

 

Maar dis vir my so bietjie soos om in standerd 6 in te stap - jy begin nie dadelik moeilikheid maak nie anders gaan jy nonsens kry - trap eers so bietjie rond, kyk wat gaan vir wat en raak gewoond aan hoe mense goed hier doen - and then...have fun!Smile
Posted

"standerd ses" Nellie!?  Nou praat jy mos die ou mense se taal!!!

 

...maar dan neem ek aan as "Ultimate hubber" is jy geregtig daarop 'n as een van die ouer garde Hubbers
Posted

Ag dankie vir jou bedagsaamheid kinta, dis moelik genoeg om die fyn skrif op die hub te sien sonder jou leesbril (as die nursie wat jou kakao kom gee het dit saam met jou kierie 'misplaas' het), sonder om nog te worrie oor wat graad ses in die skole se nuwe seeding stelsel is!

Posted

faniefiets, so as jy by 'n fight aankom, gaan jy eers staan en "Hallo, ek is faniefiets, my naam is fanie en ek ry fiets"??? LOL NEE, jy gaan mos eers inklim, slaan, en dan gaan jy jou voorstel!!!Big%20smile

Posted
faniefiets' date=' so as jy by 'n fight aankom, gaan jy eers staan en "Hallo, ek is faniefiets, my naam is fanie en ek ry fiets"??? LOL NEE, jy gaan mos eers inklim, slaan, en dan gaan jy jou voorstel!!!Big%20smile[/quote']

 

Ek is meer 'n persoon vir liefde as oorlog maak, dis valentines dag.Embarrassed More haal ek weer my ou avatar uit en dan is ek sommer fanievuiste!Angry

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout