Jump to content

Recommended Posts

Posted

does anyone know why the CPI team that was supposed to be at last nights new WP Premier Track meeting in the Velodrome, never pitched???

I think its in very bad taste of them. Not even their nominated team manager pitch.

Worse is that they didnt even let anyone know, not even one phone call or message send

i look up too these guys and think this is a bad example!!!!!!!!!!!!!!!

was so looking forward seeing the light blue ouens in full attack

Cry

BMC Fan2009-07-22 04:48:36

Guest colonel
Posted

They didnt pitch at the League prize giving either when they didnt win.

Maybe they had a valid reason thou?

Posted

They didnt pitch at the League prize giving either when they didnt win.

Maybe they had a valid reason thou?

i know i shouldnt judge beforehand, but if they had a valid reason, they could have phone? couldnt they??

anyway, maybe its just me that think that a bit of a Thumbs%20Down

Posted

Hulle geboue by die waterfront gee tense probleme. 'n Hele gebou is ontruim. Dalk is die velodrome te naby aan die waterfront dat hulle dit nie kwaai inwoners wil raakloop nie. 

Posted

Hallo BMC  Fan.

Net gou vir jou n antwoord gee oor gisteraand. Ek het al verlede week vir Chris Basson laat weet dat Chris jnr nie gaan deelneem nie weens verskillende faktore buite sy beheer.

Micheal van Staden het n been besering op gedoen en sy bestuurder van sy span moes hom sekerlik gekontak het.

Garth Thomas is in die span van Chris Basson . Chris Basson het sy nommer by my gekry en so hom gekontak het.

Maarten Wesseman is nie n baanryer nie en het nog net in die agtervolging wedrenne gery.

Ek hoop dat dit vir jou n redelike antwoord is. Ek is ook nie die bestuurder van die CPI span vir die baan liga nie.

Lekker dag

Dankie vir die terugvoering oom Chris. Ek sal bietjie opvolg met die res.

Soos ek gese het, ons wannabees laaik dit om die pro's in aksie te sien en dit sou lekker gewees het as die manne in die ligblou die racing bietjie kon aanhelp!!!!

Wie is die CPI span se bestuurder en kan mens hom kontak??

Hoop die krukkelys is sommer gou weer op die been en sal deelneem aan die volgende byeenkoms

BTW oom Chris, daar was gisteraand hubbers wat die heel eerste keer op die track was en ons team pursuit het nie te sleg afgegaan nie!!!

Posted

Fanie is vironderstel om die photo's the post... maar dus maar borning pics, no action shots. Tannie Ronelle is vironderstel om daai te neem maar sy was nie daar nie..ShockedLOL

Posted

Ja, ek't amper vir Fire uitgevat gister aand en ek praat nie van uit vat flieks toe nieLOL - My bene is nogals seer vandag, nie gewoond aan all die sprints nie maar sal handig te pas kom in my arsenaal vir die Road Racing.Evil%20Smile

Marius2009-07-22 05:47:01

Posted

LOL @ Mandy

those were the premier league okes, they flew past, hence the blurry pic ;-)

Fanie is gathering all the pics and i'm sure he will open a pic thread later.

Posted
LOL @ Mandy

those were the premier league okes' date=' they flew past, hence the blurry pic ;-)

Fanie is gathering all the pics and i'm sure he will open a pic thread later.
[/quote']

LOL Thought so. Still think you should post the pic. Might encourage people to go watch. Wish I was able to...

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout