Jump to content

Recommended Posts

Posted

Daar was n paar hair rising moments Lizard waar mens te stadig gaan en dan kan ek nie stop nie en dan begin my agter wiel af skeer teen die banking MAAR ek moet sie dus baie makliker om spoed te virminder as jy n kleiner cog agter het want jou cadance is dan nooi so hoeg soos met bv n 16t nie. 

Posted
Hulle geboue by die waterfront gee tense probleme. 'n Hele gebou is ontruim. Dalk is die velodrome te naby aan die waterfront dat hulle dit nie kwaai inwoners wil raakloop nie. 

 

ai Fanie ou seun, wat het die fietsry span nou hiermee te doen, dink jy ?
Posted
Hallo BMC  Fan.

 

Net gou vir jou n antwoord gee oor gisteraand. Ek het al verlede week vir Chris Basson laat weet dat Chris jnr nie gaan deelneem nie weens verskillende faktore buite sy beheer.

 

Micheal van Staden het n been besering op gedoen en sy bestuurder van sy span moes hom sekerlik gekontak het.

 

Garth Thomas is in die span van Chris Basson . Chris Basson het sy nommer by my gekry en so hom gekontak het.

 

Maarten Wesseman is nie n baanryer nie en het nog net in die agtervolging wedrenne gery.

 

Ek hoop dat dit vir jou n redelike antwoord is. Ek is ook nie die bestuurder van die CPI span vir die baan liga nie.

 

Lekker dag

 

Ag - foeitog - is dit nie pateties hoe die CPI Spanbestuurder (Chris Willemse Snr) sy hande in onskuld was en boonop die blaam op ander plaas nie ?   
Posted

Hallo Jailbird.

 

Ek was nie my hande in onskuld nie. Kry jou feite reg of was jy te lank in die "jail" soos wat jou naam is.

 

Die spanne vir hierdie reeks word opgedeel.

 

1. Ek is nie die bestuurder van die CPI span vir hierdie byeenkoms of reeks nie.

2.Dit is ook nie die gerigistreerde CPI span wat hier in die "CPI" span ry nie.

3.As jy my wil aanvat oor iets wat ek verkeerd doen is jy welkom , maar as jy mans genoeg is doen dit dan onder jou eie naam.

4.Die blaam word nie op ander geplaas nie. Elke span het n bestuurder vir hierdie byeenkomste en die spanne was geloot. So kry asb jou feite reg voordat jy klippe gooi.    
Posted

 

Hulle geboue by die waterfront gee tense probleme. 'n Hele gebou is ontruim. Dalk is die velodrome te naby aan die waterfront dat hulle dit nie kwaai inwoners wil raakloop nie. 

 

ai Fanie ou seun' date=' wat het die fietsry span nou hiermee te doen, dink jy ?
[/quote']

 

moenie jou panties in 'n knot draai nie, dis net 'n ou grappie.

 

Posted
haha' date=' I know, last time I was there I had to ride with a 16t!!! I had so many close calls.. [/quote']

 

Geewiss, julle is lucky ek moes laas met al my tande in ryLOLLOL

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout