Jump to content

Powerade Kremetart 2007


Wheelbarrow

Recommended Posts

Baie besig, lank laas geHub, sien goeie goed, sien ou lang Pienkneus soek nog steeds skoor ??<?:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />

Net vinnig

Thyolo: Ons is heeltemal gelukkig met die aantal inskrywings. Ons is egter ekstaties oor die die goeie race wat ons gaan aanbied. Dit is altyd nice om baie meer inskrywings te h?, maar ons prioriteit was nog altyd om die die wedren beter te maak - definitief nie ten koste van die aantal inskrywings nie.  Klublede en helpers wat hierdie jaar behulpsaam is met wedren het ten minste verdubbel. Vra my later hoe ons dit regkry om ?n race soveel te ?upgrade? sonder om inskrywingsfooi te verhoog.

Ek weet nie wat Pienkman se issue met die aantal inskrywings is nie. <?:namespace prefix = st1 ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:smarttags" />Kan iemand nie in Ingils vir hom verduidelik dat hy nie meer betrokke is by die wedren en die  inkomstes en uitgawes nie. Hy moenie hom daaroor bekommer nie, ons kom mooi reg, laat die deelnemende fietsryers volgende week vir ons vertel of ons op die regte pad is.

Alle fietsryers ken die Kremetart en sal kom deelneem as hulle wil. Die wedren is op die nasionale kalender. Geld sal eerder spandeer word aan opgradering van die wedren as op advertensies. Ons besluit self hoeveel en wanneer ons wil adverteer, dankie.

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 46
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Wheelbarrow gaan aan met jou werk daardie kant van die wereld want ons Wesranders is op pad om lekker te speel op jou wedren, hierdie weer maak my maakie somer lus vir daai potjies(maak seker die tannies vluister met hul) Ons kyk uit na n baie lekker naweek daar bo in jou wereld."Up The Kremetart" moet nie vergeet die mense van TCS is ook op pad om saam te speel."Excuse the spelling"

Link to comment
Share on other sites

snapshot ek neem aan as hulle die line entries oop het tot laat sal hul ook die optel van nommers tot laat he

 

"Entries will still be open on Friday, 8th June from 11h00 - 22h00. "
Link to comment
Share on other sites

So wie gaan almal ry Ekke Ekke Ekke. Net jammer ek si so fiks soos laas nie. Marr ek sa my gaai af geniet!!!!

Link to comment
Share on other sites

Kritzie

 

As jy in VB bunch is, kom gesels maar weer bietjie met ons blou groepie soos by die Bela Bela

 
Link to comment
Share on other sites

Nomad

           You're gonna die riding the 'Tart' date=' and if you don't I'm gonna die laughing watching you!!
[/quote']

 

Hehe, you are gonna die laughing!
Link to comment
Share on other sites

I would have loved to ride Nomad.

But I have got fat and vrot running the "belly Off" program at the gym,and have walkers and runners doing their thing on Saturday.

Sounds like the organizers have pulled out all the stops this year hey?

I'm sure Wheelbarrow will present his best race yet.

 

Nomad send me your details and ID number,theres good easy money to be made on you with the life insurance boys.

 

 

 
Link to comment
Share on other sites

No, seriously, got my action plan all sorted out! If you are there Saturday, we'll see each other!

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout