Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 219
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Hey Jellytot' date='

Nice om jou te ontmoet en 'n gesiggie by die naam te sit.

Bloem was baaaaie fun gewees, en ons (TCS) is tevrede.

Ons groot hoop (die Mal Spinnekop) was siek en nie eers daar nie, maar die belangrikste was dat ons daar was en dit geniet het. Die resultate is altyd 'n bonus, want ons ry fiets oor dit vir ons lekker is, en omdat ons 'n LEKKER groepie mense bymekaar is, vol sports en dinge, soos jy seker by die CattleBaron gesien het...

Maar dis wat ons fietsry lekker maak!!!!
[/quote']

Oja die Cattle plek was n lekker jol, en my punt bewys Jellytot is mooier as Kakaaa......LOL
Het die CattleRanch/Baron/whatever kuier baaaaie geniet

Crux hierdie gaan baie weird klink en seker n paar deure oopmaak vir n aanval of twee' date=' maar waar is my pomp????Shocked [/quote'] Ehmmm..... is sy nie op die oomblik Pregnant nie???LOL

LOLLOL het geweet ek moes dalk nie gevra het nie.......Wink nou as ek net my 4X4bakkie kan kry, dan sal ek maar self die pomp kom haal met n laaang tou en n paar honde......Tongue miskien nochain se "dope"Shocked ook terug bring wat hy in my yskas gelos hetConfused

Hey' date=' to all the hubbers on the side shouting was awesome, I spent alotta time in the wind suffering so hope you all enjoyed the show![/quote']

You should teach me how to suffer with a smile on your face!!LOL

Yeah, well what you don't see is my calves cramping and the fact that I haven't been training since the Giro!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout