Jump to content

Recommended Posts

Posted

ewep...nogsteeds besig met bike hunting...het nou paar ander keuses waarna ek ook kyk.

jou keuse is altwee nie te bad nie......9 spd ultegra.....full XT (sou liewer discs wou gehad het......maar nogsteeds nie bad nie)

watse FS het jy?

 

  • Replies 38
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

I am not sure if it is out of respect but the roadies give you space to race when you on ur MTB !! 

It's because they'r to proud to be seen grinding next to a mountain biker. 

Posted

amoryns, ek het 'n Fuji Diamond Pro.  Great fiets, hond k@k front fork, maar ek werk aan daai 1 ook!  Het 'n Manitou Axel Elitevurk , die ding werk, maar is nie great nie!  Moet s?, vir hoe ek ry is ek nie 'n oomblik spyt ek het die ding gekoop nie!

Posted

i don't get it, I have a HT and want a DS cuz I believe the DS is going to be faster, why am I the only one thinking this? How heavy is you DS? The one I want will be lighter than my HT.

Posted

That's like having sex in your parents bed. It's not the place and it just feels wrong... smileys/smiley36.gif

Wrong but nice smileys/smiley4.gif 

 

Posted

ewep...as jy vir Anton by summit cycles bel sal hy jou goeie deal op Forks kan gee. Deur eerste die fork te vervang sal moerske verskil maak. Omdat ons girlies nie so baie travel nodig het op vurke nie.....hoef ons nie te worry oor top class forks nie. Na watter vurk kyk jy.....

Posted

op die oomblik sal ek 'n mf-fork vir ewep voorstel....

 

'n motorfiets fork smileys/smiley36.gifsmileys/smiley36.gif  want ewep is deesdae 'n amper heavy weight sover ek weet

Posted

what, that things light man ewep, 12.6kg is not bad at all, that lighter than my HT. I think you just going to waist your money on a HT. Rather get that DS weight down to 11.5kg.

Posted

Dankie Cervelo, dink  nogal ek het dit nodig.  Sien Yamaha verkoop nou nice frames & engines saam met hul R1 vurke!

Posted

DR, I have GT, need I say more!!!smileys/smiley19.gif As stock they weigh in at 14kg's!!! I've gotten it down to about 13kg so far...smileys/smiley18.gif just waiting for my new Wheelset and it'll be close to 12.3kgsmileys/smiley4.gif

Guest Big H
Posted

Ewep

Ek het nie die res van die post gelees nie.

My raad.... vergeet van al die halwe fietse (road, hardtail of ful suss) en kry vir jou 'n heel fiets!!!!! 'N TANDEM!!!!! Dan sal Ma nooit weer kla as jy so baie tyd en geld spander nie. Nog beter kry vir jou 'n pad en MTB tandem. Ek het beide en ek het 'n "oop" Tjekboek van my Minister van Finansies as dit by upgrades kom. Sy het niks gekla toe ek vir beide van ons die POLAR S725X'e gekoop het nie!!!!!!

As dit werk is dit honeymoon van voor af!!!!!!!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout