Jump to content

Looking for climbing wheels.


Ou Toppie

Recommended Posts

Dankie vir die support manne. Ons kan maar net hoop dit maak 'n impak! Net op die topic.......ek ry AC sprint 350's dink dis 'n goeie budget opsies. Baie, baie lig, maar 'n dikgat soos ek breek soms van die speke. Seker beter om 5 kgs te verloor as om geld (kredietkaart) na die probleem te gooi. 

Link to comment
Share on other sites

Give this a try,  will do beter than any set of wheels

 

www.weightwatchers.co.za

Link to comment
Share on other sites

Give this a try' date='  will do beter than any set of wheels

www.weightwatchers.co.za
[/quote']

 

 

Ditto

ClapClapClapClapClapClapClapClapClapClapClapClapClapClapClap

 

die baas dis nou die een wat onder slaap het my op 'n goeie dieet gesit en deur haar het ek van die Argus tot nou toe 4 kilos verloor en 'n broek grote so op hierdie trant het ek in Oktober nog 6-8 kilos verloor

 

Tanx BabeLOLLOLLOLLOLLOL  sal later met jou reg maakWinkWink mjy weet mosWinkWink
Link to comment
Share on other sites

Samajoor train harder, longer, slower and then come and eat breakies with me at Rietondale lodge. (don't tell the missus though!)

Link to comment
Share on other sites

Ou oom!! gaan vir die zipp 202's dis n goeie klim wiel!! Maar hoe groot is oom?

My lengte is1,75  en ek trap die skaal tot op 65 kg. Ek is net bang vir n papwiel met die tubbies,want my hande is al oud en sal miskien sukkel om die tubbie af te haal.
Link to comment
Share on other sites

wat weeg Ou Toppie anyway? 
  Ou toppie weeg  147 lb. in die ou taal ,sal seker volgende jaar 140lb. weeg. My kinders gee my baie worrys en ek slaap maar min.
Link to comment
Share on other sites

Ou Toppie' date=' as jy nou die nuwe wiele koop sal ek graag jou rooi speke oorneem. Dankie.  [/quote'] Ek weet nie so mooi daarvan nie,julle dikgat slapgat kinders sal maar sukkel met die rooi speek, selfs ek met my ondervinding sukkel met hom teen die opdraand. dankie in elkgeval vir die offer ek waardeer die aanbod1
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout