Spinnekop Posted June 11, 2007 Share What? Spidey has a flat tyre? How is that a problem? Ek kan vaagweg onthou die korrekte woorde oor die radio was:"Ag nee *$*(#&*@ nie alweer nie!!!" (Jy't nie gedink die radio was aan nie, n??!) Link to comment Share on other sites More sharing options...
Guest Big H Posted June 11, 2007 Share I think CSA needs to put some hard fast rules in and get the race organisers to stick to it. I am quite keen to hear from both the organiser and some of the riders how the Kremetart went..vis a vis CSA commissaires and how able the event was to agree to CSA regulations' date=' as per former discussion on this Hub..Thanks,Will email the organiser separately, naturally...Carinus[/quote'] Dankie Carinus...... kan die Organisers dit antwoord asseblief?????? Link to comment Share on other sites More sharing options...
Blou Bul Posted June 12, 2007 Share Ek dink dis baie onregverdig om te s? sy het "gecheat". Om te gecheat het, moes sy saam met die mans wegspring en saam hulle klaar gemaak het. Julle wil lisensie re?ls op 'n wedren afdwing wat nie gelisensieerd is nie. In plaas van om te k* en kerm oor die ryers, hoekom versoek julle nie die organiseerders om die wedren in lisensie katagorie? aan te bied volgende jaar nie. Probleem opgelos. Dan kan enige een wat dit weer wil probeer, gediskwalifiseer word en almal is gelukkig. Link to comment Share on other sites More sharing options...
fyndraai Posted June 12, 2007 Share Blou Bul Hoor Hoor. Link to comment Share on other sites More sharing options...
scotty Posted June 12, 2007 Share ICarinus Dankie Carinus...... kan die Organisers dit antwoord asseblief?????? Still krapping and stirring around the Kremmertart BigH. Link to comment Share on other sites More sharing options...
2 X 2 Posted June 12, 2007 Share Angel, Beesblaas en trawante. Wat sou julle gese het as een van die vrouens by elke skof se wegspring net terug gesak het en gewag het vir die VB bunch en dan saam met hulle gery het om op so 10/15 km by die res van die ladies bunch verby te gaan en elke stage so te wen. Sou dit regverdig wees? Die reels se mos volgens julle dit is regverdig. Al was daar geen geskrewe reel nie, is daar darem nog so iets soos eerlikheid. Angel met die dat jy toe nou agter raak met die ketting se gebrekery, was dit ook seker die enigste manier om tyd in te haal op die res van die ladies bunc? Daar is 'n hele paar vroue wat op stage 2 by ons ingespring het en hulle kon maklik bybly, dit was nie so moeilik nie. Die enigste rede in my opinie hoekom mens by 'n vinniger groep inspring as hulle verby kom, is om van die een waarin jy is te kan wegkom (omdat jy dit nie op jou eie kan doen nie) Link to comment Share on other sites More sharing options...
Blou Bul Posted June 12, 2007 Share Die enigste rede in my opinie hoekom mens by 'n vinniger groep inspring as hulle verby kom' date=' is om van die een waarin jy is te kan wegkom (omdat jy dit nie op jou eie kan doen nie) [/quote'] That's funny!!! Link to comment Share on other sites More sharing options...
Haidee Posted June 12, 2007 Share Angel' date=' Beesblaas en trawante. Wat sou julle gese het as een van die vrouens by elke skof se wegspring net terug gesak het en gewag het vir die VB bunch en dan saam met hulle gery het om op so 10/15 km by die res van die ladies bunch verby te gaan en elke stage so te wen. Sou dit regverdig wees? Die reels se mos volgens julle dit is regverdig. Al was daar geen geskrewe reel nie, is daar darem nog so iets soos eerlikheid. Angel met die dat jy toe nou agter raak met die ketting se gebrekery, was dit ook seker die enigste manier om tyd in te haal op die res van die ladies bunc? Daar is 'n hele paar vroue wat op stage 2 by ons ingespring het en hulle kon maklik bybly, dit was nie so moeilik nie. Die enigste rede in my opinie hoekom mens by 'n vinniger groep inspring as hulle verby kom, is om van die een waarin jy is te kan wegkom (omdat jy dit nie op jou eie kan doen nie) [/quote'] Hoor-hoor!!!! Link to comment Share on other sites More sharing options...
beesblaas Posted June 12, 2007 Share Hoor hoor toe spring al die dames op stage 3 tog in die VB Bunch. Wat se verskil maak dit nou aan die afgesaagde topic. Volgens die organiseerders met no race refs is dit ok so gewees. Ek dink nie die dame het die organiseerders gesoebat om die prysgeld vir haar te gee nie. Die organiseerders maak die re?ls en pas dit toe. So asb hou nou op k@k en kerm. Link to comment Share on other sites More sharing options...
Blou Bul Posted June 12, 2007 Share Ja nee, dink ook dis nou hoog tyd om hierdie episode af te sluit en aan te beweeg. Link to comment Share on other sites More sharing options...
scotty Posted June 12, 2007 Share Damn this is seriioous. OK i'll admit to wheelsucking anyone and any group male or female that came past me Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts