Jump to content

Recommended Posts

Posted
Will you please note the title of this thread and try as far as possible to stick to the program?

 

Sorry Wolverine' date=' my fault - just trying to post some pics of my new ride.

Back to the topic at hand please folks...
[/quote']

Thanks WB

I was referring more to a general degeneration of the thread over the last 2/3 pages
  • Replies 343
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted
Iemand' date=' se asseblief vir my hoe om die grootte van 'n foto te krimp. 

[/quote']

 

was dit in warm water en spoel dit onmiddelik uit in koue water ,,,,,,,

 

Backlash mail dit vir jouself in outlook , outlook maak dit outomaties kleiner
sammajoor2007-06-19 08:10:36
Posted

Die maklikste is 1. Open picture with..Microsoft office picture manger

                         2. Click op resize...
Posted
Iemand' date=' se asseblief vir my hoe om die grootte van 'n foto te krimp. 

[/quote']

 

Met software soos photoshop. Dink paint kan dit ook doen.

 

 
Posted
Iemand' date=' se asseblief vir my hoe om die grootte van 'n foto te krimp. 

[/quote']

 

was dit in warm water en spoel dit onmiddelik uit in koue water ,,,,,,,

 

Backlash mail dit vir jouself in outlook , outlook maak dit outomaties kleiner

 

hier is ek en bliksempie probeer nou weer vir die derde keer20070619_075926_AO_&amp_Bliksempie.JPG

 

Weet nie hoekom ek jou vra nie, jy kry dit ook nie reg nie

 

Die grootte bly dieselfde as ek dit mail

 

Sal dit maar los en dan loose julle uit op old handsome
Posted
Awesome! Looks like you're really enjoying yourself!

 

I did.  It was the first ever on a Mtb and I enjoyed it so much, I'm thinking of selling the roadbike and getting my own Mtb

 
Posted
Awesome! Looks like you're really enjoying yourself!

 

I did.  It was the first ever on a Mtb and I enjoyed it so much' date=' I'm thinking of selling the roadbike and getting my own Mtb

 
[/quote']

 

Backlash wat lyk jy so bekommerd dis dalk net 'n wind en nie eers jou kind nieWinkWinkWink

LOLLOLLOLLOLLOLLOLLOL
Posted

 

 

Backlash wat lyk jy so bekommerd dis dalk net 'n wind en nie eers jou kind nieWinkWinkWink

LOLLOLLOLLOLLOLLOLLOL

 

Boet, jy moes daar gewees het, dit was hectic.  Op 'n Mtb kry jy nie kans vir rondkyk soos op 'n padfiets nie.  Dis net konsentreer, konsentreer.  Ek het tweekeer geval omdat ek nie ge-konsentreer het nie.  Dit was nogtans baie lekker, het so gelag vir myself toe ek val dat ek gesukkel het om weer op die fiets te kom

 
Posted
 

 

Backlash wat lyk jy so bekommerd dis dalk net 'n wind en nie eers jou kind nieWinkWinkWink

LOLLOLLOLLOLLOLLOLLOL

 

Boet' date=' jy moes daar gewees het, dit was hectic.  Op 'n Mtb kry jy nie kans vir rondkyk soos op 'n padfiets nie.  Dis net konsentreer, konsentreer.  Ek het tweekeer geval omdat ek nie ge-konsentreer het nie.  Dit was nogtans baie lekker, het so gelag vir myself toe ek val dat ek gesukkel het om weer op die fiets te kom

 
[/quote']

 

Hulle se mos met 'n bergfiets val jy as jy ophou trap, soos julle aangaan glo ek dit, wens ek was daar maar die d0nnerse familie troue het my gebol

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout