Man with no name Posted June 20, 2007 Share Ian' date=' working on something there, will advise soon[/quote'] ..... and that something looks very, very, very cool....... Link to comment Share on other sites More sharing options...
Man with no name Posted June 20, 2007 Share Crux waar is jou TCS logo??? Het jy nie werk nie Vatican Boy? Link to comment Share on other sites More sharing options...
Beee Posted June 20, 2007 Share hey julle twee, moet nou nie weer baklei nie!!! netnou maak julle weer die mense dink daar's crap in Kanaan!!!! ek enPF sukkel om te besluit op 'n span naam vir die Sabie!!! spandeer eerder julle energie om met een vir ons op te kom!!!! Link to comment Share on other sites More sharing options...
Psycho Posted June 20, 2007 Share Crux waar is jou TCS logo??? Het jy nie werk nie Vatican Boy? Luister Virgin gee nou bietjie vir julle Chief Cook en Bottel Washer asook fietspompdief n TCS logo.... of kry prisoniers nie logo's nie?? Beee, ek dog dan julle het besluit op Tabasco.... iets oor sheeeeet hot Link to comment Share on other sites More sharing options...
Mudsimus Posted June 20, 2007 Share Kan julle nie in julle kamer gaan baklei nie? Link to comment Share on other sites More sharing options...
Beee Posted June 20, 2007 Share Beee' date=' ek dog dan julle het besluit op Tabasco.... iets oor sheeeeet hot[/quote'] nee wat - alle sis nog in die pyplyn!!!!, maar ons moet een h? voor vanaand!!!! ons skryf vanaand in! Link to comment Share on other sites More sharing options...
Man with no name Posted June 20, 2007 Share Crux waar is jou TCS logo??? Het jy nie werk nie Vatican Boy?Luister Virgin gee nou bietjie vir julle Chief Cook en Bottel Washer asook fietspompdief n TCS logo.... of kry prisoniers nie logo's nie??Beee' date=' ek dog dan julle het besluit op Tabasco.... iets oor sheeeeet hot[/quote'] Jy maak die girls bang.... hulle het ons nog nie gesien fight op die pad nie... vra v epoh Link to comment Share on other sites More sharing options...
Man with no name Posted June 20, 2007 Share Beee' date=' ek dog dan julle het besluit op Tabasco.... iets oor sheeeeet hot[/quote'] nee wat - alle sis nog in die pyplyn!!!!, maar ons moet een h? voor vanaand!!!! ons skryf vanaand in! Under pressure.... coming down on me..... Wat het v d sonskyn susters geword? Link to comment Share on other sites More sharing options...
Psycho Posted June 20, 2007 Share Crux waar is jou TCS logo??? Het jy nie werk nie Vatican Boy? Luister Virgin gee nou bietjie vir julle Chief Cook en Bottel Washer asook fietspompdief n TCS logo.... of kry prisoniers nie logo's nie?? Beee' date=' ek dog dan julle het besluit op Tabasco.... iets oor sheeeeet hot [/quote'] Jy maak die girls bang.... hulle het ons nog nie gesien fight op die pad nie... vra v epoh Hel ja ekt al amper vergeet van dit..... en as ek die boodskap op my foon nou reg verstaan kan dit dalk binnekort erger wees capiesh Link to comment Share on other sites More sharing options...
Man with no name Posted June 20, 2007 Share pray tell? boodskap op jou foon? te veel sonskyn? Link to comment Share on other sites More sharing options...
Psycho Posted June 20, 2007 Share pray tell? boodskap op jou foon? te veel sonskyn? Kom ons se net die persoon aan die ander kant het n swaar German aksent (moeilik om te verstaan) en dit wil voorkom asof die Vatican State my dalk gaan mis..... Link to comment Share on other sites More sharing options...
jellytot Posted June 20, 2007 Share Beee, ek stem saam met Pshycho...Tobasco - sheet hot Link to comment Share on other sites More sharing options...
ewep Posted June 20, 2007 Share pray tell? boodskap op jou foon? te veel sonskyn? Kom ons se net die persoon aan die ander kant het n swaar German aksent (moeilik om te verstaan) en dit wil voorkom asof die Vatican State my dalk gaan mis..... As daai German swaar asem gehaal het, pasop. Dit kan dalk hul nommer 1 ladies weight lifter, Helga wees. Indien wel, HARDLOOP psycho, HARDLOOP! She's got beeg moescles JA! Link to comment Share on other sites More sharing options...
Beee Posted June 20, 2007 Share oooo, Psycho... dit klink vir my na 'n sepie!!! vertel, vertel!!!! ek is nou nie meer seker wat ons team naam gaan wees nie! Ons het nou al soveel opsies genoem, Sonskyn susters, koeksusters, tabasco twins / tabasco terte, Carolina Bella, Blombolle (hahahaha) ek het dit maar in PF se hande gelos!!! is nie so goed met keuses nie!!!! Link to comment Share on other sites More sharing options...
jellytot Posted June 20, 2007 Share oooo' date=' Psycho... dit klink vir my na 'n sepie!!! vertel, vertel!!!! ek is nou nie meer seker wat ons team naam gaan wees nie! Ons het nou al soveel opsies genoem, Sonskyn susters, koeksusters, tabasco twins / tabasco terte, Carolina Bella, Blombolle (hahahaha) ek het dit maar in PF se hande gelos!!! is nie so goed met keuses nie!!!! [/quote'] Mmmm, tabasco twins klink actually baie goed...nogal intimiderend ook Kyk, as hulle Blombolle verkeerd spel, o jis netnou is julle Blombollie en dit sal nou nie goed afloop nie... Link to comment Share on other sites More sharing options...
jellytot Posted June 20, 2007 Share BTW Beee, waars jou oulike avatar van Maya? Link to comment Share on other sites More sharing options...
Recommended Posts
Create an account or sign in to comment
You need to be a member in order to leave a comment
Create an account
Sign up for a new account. It's easy!
Register a new accountSign in
Already have an account? Sign in here.
Sign In Now