Jump to content

Welcome Back TCS!!!

shaunh

Recommended Posts

Ian' date=' working on something there, will advise soon[/quote']

..... and that something looks very, very, very cool.......

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 33
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

hey julle twee, moet nou nie weer baklei nie!!! netnou maak julle weer die mense dink daar's crap in Kanaan!!!!Wink

ek enPF sukkel om te besluit op 'n span naam vir die Sabie!!! spandeer eerder julle energie om met een vir ons op te kom!!!!LOL
Link to comment
Share on other sites

Crux waar is jou TCS logo???

Het jy nie werk nie Vatican Boy?

Luister VirginPig  gee nou bietjie vir julle Chief Cook en Bottel Washer asook fietspompdief n TCS logo.... of kry prisoniers nie logo's nie??Wink

Beee, ek dog dan julle het besluit op Tabasco.... iets oor sheeeeet hotNuke

Link to comment
Share on other sites

Beee' date=' ek dog dan julle het besluit op Tabasco.... iets oor sheeeeet hotNuke

[/quote']

nee wat - alle sis nog in die pyplyn!!!!, maar ons moet een h? voor vanaand!!!! ons skryf vanaand in!

Link to comment
Share on other sites

Crux waar is jou TCS logo???

Het jy nie werk nie Vatican Boy?

Luister VirginPig  gee nou bietjie vir julle Chief Cook en Bottel Washer asook fietspompdief n TCS logo.... of kry prisoniers nie logo's nie??Wink

Beee' date=' ek dog dan julle het besluit op Tabasco.... iets oor sheeeeet hotNuke

[/quote']

Jy maak die girls bang.... hulle het ons nog nie gesien fight op die pad nie... vra v epoh

Under pressure.... coming down on me.....

Wat het v d sonskyn susters geword?
Link to comment
Share on other sites

Crux waar is jou TCS logo???

Het jy nie werk nie Vatican Boy?

Luister VirginPig  gee nou bietjie vir julle Chief Cook en Bottel Washer asook fietspompdief n TCS logo.... of kry prisoniers nie logo's nie??Wink

Beee' date=' ek dog dan julle het besluit op Tabasco.... iets oor sheeeeet hotNuke

[/quote']

Jy maak die girls bang.... hulle het ons nog nie gesien fight op die pad nie... vra v epoh

LOL Hel ja ekt al amper vergeet van dit.....LOLLOLLOL en as ek die boodskap op my foon nou reg verstaan kan dit dalk binnekort erger weesBig%20smile capiesh

Link to comment
Share on other sites

pray tell? boodskap op jou foon? te veel sonskyn?

Kom ons se net die persoon aan die ander kant het n swaar German aksent (moeilik om te verstaan) en dit wil voorkom asof die Vatican State my dalk gaan mis.....

As daai German swaar asem gehaal het, pasop.  Dit kan dalk hul nommer 1 ladies weight lifter, Helga wees.  Indien wel, HARDLOOP psycho, HARDLOOP!  She's got beeg moescles JA!

Link to comment
Share on other sites

oooo, Psycho... dit klink vir my na 'n sepie!!! vertel, vertel!!!!LOL

ek is nou nie meer seker wat ons team naam gaan wees nie! Ons het nou al soveel opsies genoem, Sonskyn susters, koeksusters, tabasco twins / tabasco terte, Carolina Bella, Blombolle (hahahaha)

ek het dit maar in PF se hande gelos!!! is nie so goed met keuses nie!!!!

Link to comment
Share on other sites

oooo' date=' Psycho... dit klink vir my na 'n sepie!!! vertel, vertel!!!!LOL

ek is nou nie meer seker wat ons team naam gaan wees nie! Ons het nou al soveel opsies genoem, Sonskyn susters, koeksusters, tabasco twins / tabasco terte, Carolina Bella, Blombolle (hahahaha)

ek het dit maar in PF se hande gelos!!! is nie so goed met keuses nie!!!!

[/quote']

Mmmm, tabasco twins klink actually baie goed...nogal intimiderend ook Wink

Kyk, as hulle Blombolle verkeerd spel, o jis netnou is julle Blombollie LOL en dit sal nou nie goed afloop nie...
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout