Jump to content

Recommended Posts

Posted
Nellie' date=' wag net so bietjie. Ek dink ek trek my woorde terug. Daar's geen plek vir julle nie. Bloem gaan nooit weer dieselfde met julle 2 daar wees nie.Wink[/quote']

 

Big%20smileBig%20smileBig%20smilemy point exactlyWink

 

ek het klaar julle paaie bekrapLOL
  • Replies 59
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Nellie, Kan verstaan dat jy sal wil bloem toe agter hot ouens aan...meeste ouens in die kaap bat mos vir die ander span.....!!!!!?????

Posted

Stem saam witrot. Het 9 jaar in Bloem gebly. Die Mooiste girls in die land daar gesien en ontmoet.  Nellie ek kan nie vouch vir die ouens nie want ek is 'n lesbeen!!!Big%20smile Ek is mal oor meiesies. Het ook vir 2 jaar in Kaapstad gebly, die meisies daar ook nie te sleg nie.

Posted

Mr. E...ek bly anyway in Worcester - boerseuns hier rond, maar los my maatjies in die Kaap uit...hulle is almal great!Hug en gaan Bloem toe vir studies (..wel....onder andere...Wink)

 
Posted
Nellie' date=' wag net so bietjie. Ek dink ek trek my woorde terug. Daar's geen plek vir julle nie. Bloem gaan nooit weer dieselfde met julle 2 daar wees nie.Wink[/quote']

 

Big%20smileBig%20smileBig%20smilemy point exactlyWink

 

ek het klaar julle paaie bekrapLOL

 

Haha.....ja, jy's nou al 'n hijacker en 'n vandalis!!! Is daar nog iets wat ons van jou moet weet??????Confused
Posted
 

Haha.....ja' date=' jy's nou al 'n hijacker en 'n vandalis!!! Is daar nog iets wat ons van jou moet weet??????Confused
[/quote']

 

hmmm...kan julle nie nou al alles vertel nie...julle sal maar moet wag en sienWinkLOL
Posted
Mr. E...ek bly anyway in Worcester - boerseuns hier rond, maar los my maatjies in die Kaap uit...hulle is almal great!Hug en gaan Bloem toe vir studies (..wel....onder andere...Wink)

 

Wel, Worcester is seker 'n ander saak. Moet eerlik wees, ken die die kaap so goed nie. Hoor maar net "Cape town is the gay capital of SA" maar deesdae moet jy maar oorals versigtig wees. As jy jou kosblik laat val dan skop jy hom eerder huis toe!!! 
Posted
 

Haha.....ja' date=' jy's nou al 'n hijacker en 'n vandalis!!! Is daar nog iets wat ons van jou moet weet??????Confused
[/quote']

 

hmmm...kan julle nie nou al alles vertel nie...julle sal maar moet wag en sienWinkLOL

 

Oooo....Hel. Dit kan net gevaarlik wees om jullie kapenaars in Bloem los te laat!!Ouch gelukkig sit ek die meeste van die tyd in GP.
Posted

bwahahaha!!!LOL  @ Mr.E

As ek jy was het ek nou maar geshurrup...m?re is al die Capies weer terug op die hub en dan het jy moeilikheid Wink- glo my - hulle is NIE verfynd nie! Paar rowwes in die PPA bondels, maar nice ouens nonetheless.
nellie2007-06-20 15:59:59
Posted

Oooo....Hel. Dit kan net gevaarlik wees om jullie kapenaars in Bloem los te laat!!Ouch gelukkig sit ek die meeste van die tyd in GP.

 

kom nou...be nice (al die ander Bloemies was niceCry) - as ek 7 of 8 jaar van my lewe daar gaan spandeer kan ek seker vir daai tyd as 'n Vrystater geklassifiseer word?

 

Maar what the hell...ek sal so af en toe my Capie maniere uithaal sodat dit nie te boring raak nieWink
Posted

Ok al the Capies out there, my humble appologies. Trek my woorde terug. Moet se die kaap is flippen mooi!!! Sal nie mind om daar te kom bly nie. Was 'n ruk terug in Paarl vir 'n troue, very nice!

Posted

Oooo....Hel. Dit kan net gevaarlik wees om jullie kapenaars in Bloem los te laat!!Ouch gelukkig sit ek die meeste van die tyd in GP.

 

kom nou...be nice (al die ander Bloemies was niceCry) - as ek 7 of 8 jaar van my lewe daar gaan spandeer kan ek seker vir daai tyd as 'n Vrystater geklassifiseer word?

 

Maar what the hell...ek sal so af en toe my Capie maniere uithaal sodat dit nie te boring raak nieWink

 

Aag moenie warrie Nellie. Jy weet mos ek trek jou been. Sal nice wees met jou in Bloem. Om as vrystater te klassifiseer, wel ja. Ons sal mar moet sienWink
Posted

Vrystaat se girls is net mooi omdat 'n dubble brandy en coke R5-00 kos. Wink

Ek dink die hoogste persentasie mooi girls is in stellenbosch. Pragtig!

 

Maar wat is die topic van die thread nou weer?

 

Posted

Nellie Ek dog jy sou in Pretoria kom swot het.

Het DIe lekker tyd met SA's jou mind gechange? Wonder wat het daar gebeur?

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout