Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 36
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

 

Sheesh 'para

 

You win' date=' that is one uuuuggggllyy dude!!!
[/quote']

 

No wolfie that is one ugly MO FO dude

WinkWinkWink

 

Oi, jy's supposed to be om by die sportparade te wees.  Wat maak jy hier?!?!  As ek kyk en ek kyk weer is jy weg, CHEERS!

 

Posted

 

"Terwyl jy hier l? en sweet' date=' sweet jou girl in 'n ander ou se arms." WEG IS JY TROEP!

[/quote']

 

ClapClap

 

Wat kyk jy vir my troep, lyk ek vir jou soos 'n f*&^n HAMBURGER!!!!

 

Posted

"Terwyl jy hier l? en sweet' date=' sweet jou girl in 'n ander ou se arms." WEG IS JY TROEP!

[/quote']

ClapClap

Wat kyk jy vir my troep, lyk ek vir jou soos 'n f*&^n HAMBURGER!!!!

 

ek sal jou arm afruk en jou met die bloed kant BL1KSEm AS JY WEER SO'N OMKEER MAAK TROEP!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

 

Ek sal jou kop afruk en in jou g@t op druk sodat jy kan sie watse k@k jy aanjaag troep!!!!!!!!!!!!!

 

ek sal daai DING van jou so plattrap jy sal hom vir die res van jou lewe as 'n kredietkaart gebruik.!!!!!!!!!!!!

 

Hierdie geweer is soos jou meisie as jy lus voel vir iets vat dit sal jou tenminste nooit in die steek laat nie!!!!!!!!!!!!

 

Moet ek aangaan
Posted
This is a rifle' date=' that is a gun,

this is for killing, that is for fun.

 

 
[/quote']

 

Troep as jy weer kom kom net F%KKEN BY

 

'n oppie is nie 'n koppie by Nortaham nie die 'n opf%k DING!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

 

Julle troepe gaan dat ek weer kaartjies vir die bus uitdeel!!!!!!!!!!!!!!!!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout