Jump to content

Track 02Mar10 (Bellville Velodrome)


THE BODY CENTRE

Recommended Posts

 

 

Fire ry sommer saam die manne en skop hul gatte!!!Angry

 

20100303_083144_fire.jpg

 

 

hahaha@Marius!

 

Iemand moet daar wees om julle" testosteroon" in toom te hou en bietjie onder pressure te sit! Legend racing! Clap

Fire2010-03-03 08:39:51

Link to comment
Share on other sites

Ja, dink daai was in die team pursuit wat Fanie so als uit gehaal het, en bietjie spoeg laat oor bly het... Dit was hard gewees! 

Link to comment
Share on other sites

 

 

Toemaar met die volgende social event organize ons braai' date=' bier en meer bikes! Big%20smile

[/quote']

 

en chicks! no offeence fire, maar 1 is te min LOL

FanieFiets2010-03-03 09:14:16

Link to comment
Share on other sites

Toemaar met die volgende social event organize ons braai' date=' bier en meer bikes! Big%20smile [/quote']

 

Hoor hoor!!Clap
Link to comment
Share on other sites

Baie dankie vir almal wat besorg was en goeie wense gestuur het!! Dit beteken vir my baie!!Clap

 

Ek is gister (Saterdag) ontslaan nadat ek Dinsdag aand opgeneem was. Ongelukkig ..of gelukkig kan ek niks van die val onthou nie.. ook nie van die stabilisering of die rit in die ambulans nie.. Ek kan eers weer onthou van toe ek in die ER was.

 

Ek wil graag vir Chris Basson en Ronelle, Aneen, Amanda en almal wat gehelp het om my goed by mekaar te kry en my by die hospitaal te kry n' groot dankie te s?!! Baie dankie ook aan die Ambulans personeel by die baan!!!ClapClap

 

Ronelle verdien 'Engel-status' vir wat sy gedoen het!!Star Sy was die hele tyd by my in die ER om te sorg dat die mense wat die Xtrale en 'scan' doen, en die dokters my nie rof hanteer nie en dalk my nek beseer nie!! Ronelle is duidelik my beskerm-engel! Baie dankie Ronelle!!!

 

Chris, my pa en broer was ook die hele tyd daar. Ek dink hulle is eers teen  3:00 die oggend weg, toe ek in die saal was.Star

 

Nou is dit net vir beter word en die telleurstelling van die val oorkom. Die breinbloeding was OK en kon hulle toe my sleutelbeen opereer en herstel met skroefies en plaatjies. Die gebreekte ribbes en spiere sal maar self moet rekom. Soos in die Terminator... "I'll be back" !!

 

Weereens baie dankie ann almal!

 

Riaan

 

Link to comment
Share on other sites

Howzit Poepol!!

(All those of you that have seen the brilliant DEFENDING THE CAVE MAN" will understand this greeting). Wink

 

Was goed om jou Saterdag te sien en 'n relatief goeie luim.

 

Sterkte met die herstel prosess ou maat!!
Link to comment
Share on other sites

  • 5 weeks later...

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout