Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 92
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

MWNN gaan jou breek,hy is op die advanced program op die oomblik!!

Nie die aag asb vat dit rustig want my bike is gebreek en ek moet trek en ek het so pas pa geword en ek slaap sleg en eet te veel program nie!!!Big%20smile
Posted

 

MWNN gaan jou breek' date='hy is op die advanced program op die oomblik!!

Nie die aag asb vat dit rustig want my bike is gebreek en ek moet trek en ek het so pas pa geword en ek slaap sleg en eet te veel program nie!!!Big%20smile
[/quote']

 

MWNN is op advanced GRIEP Program ja...Big%20smile

 

nochain, onthou wat jy hier geskryf het hoor...............Smile

 

Chillie....... watchit jy lag lekker......Tongue oja se vir Kayla(?) Noah borsel dai een tand van hom wit vir wanne sy kom kuier WinkLOL

 

Posted

nochain verduidelik asb vir hierdie Clown dat hier in gauteng race ons as n span, nie die "VW Way" soos daar in Bloem nie....

 

Grapgat - hoeveel bottels kan jy op een slag b d kar gaan haal? Ons gaan vir jou n lekker groooooot hemp gee
Posted

Met daai ligte bike sal hy sommer heelwat kan handle!!Dan kan hy sy TT skills oefen elke keer as hy moet terug pace!!

O ja Copman drink soos n Kameel!!!

Chilli wie is die Kayla??

Posted

Ek gaan die bottels so binne my groooot hemp gooi dat hulle so lekke vol sweet is as ek dit vir julle geeBig%20smile sal dalk bietjie LifeBoy organise....... MWNN jy kan in elkgeval net een bottel op n slag handle, en dan is dit nog n Windhoek Light ookConfused

 

Chilli moenie worry, Noah is kort op haar hakke met 3,92Kg en dit net na 2weke en amper dehidration in die eerste week..... en hy het sterk bene...Big%20smile het hom net gister gese hy kan daai Fondriest trap tot hy rekmerke kryBig%20smile en dan sal die versekering seker weer besluit dis net kosmeties en dit vir hom mooi reg maakAngry

 

Posted
Ek gaan die bottels so binne my groooot hemp gooi dat hulle so lekke vol sweet is as ek dit vir julle geeBig%20smile sal dalk bietjie LifeBoy organise....... Confused

 

Nee wat ou maat.  Meeste van ons rook ons Jocks.  Copman se G Strings het gewoonlik die meeste kick....en as jy dit kan hanteer, is jou paar sweet druppeltjies NIKS!  Wink.  Lek hom soos 'n roomys!
Posted
MWNN jy kan in elkgeval net een bottel op n slag handle' date=' en dan is dit nog n Windhoek Light ookConfused

[/quote']

 

Moet nou nie lelik wees nieWink, ek is n ekonomiese drinker van die sleg sker variasie, jy weet, cheap date.
Posted

 

Ek gaan die bottels so binne my groooot hemp gooi dat hulle so lekke vol sweet is as ek dit vir julle geeBig%20smile sal dalk bietjie LifeBoy organise....... Confused

 

Nee wat ou maat.  Meeste van ons rook ons Jocks.  Copman se G Strings het gewoonlik die meeste kick....en as jy dit kan hanteer' date=' is jou paar sweet druppeltjies NIKS!  Wink.  Lek hom soos 'n roomys!
[/quote']

 

nee glo my ou maat, as daar eers bietjie LifeBoy sweetjies was dan sal jy hom defnetief nie soos n roomys lek nie.....DeadDeadLOL

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout