Jump to content

Recommended Posts

Posted

Jelly moet haar nie aanmoedig nie asb!!Big%20smile

 

Psycho ,ek wonder hoe lank het daai kitty hom gelek voor hy wakker geword het met daai smile op sy gesig en "die tong" wat uithang!!
  • Replies 92
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

 

O jitte' date=' nochain ek hoop vir jou part jy het nie trigger punte nie, want hulle is seer, maar baaaaie seer as die masseuse nie happy is oor wat in die dag kwyt geraak is nie...Wink[/quote']

 

Psycho,net vir jou inligting trigger punte is daai goed wat jy kry as jy hard oefen en dan is daar ooral sulke lekker knoppies in jou spiere!!Maar jy moet hard oefen voor jy kan uitvind wat dit is!!

 

Nee jelly ek bly by die huis,die tipe pyn wat Chilli uitdeel kan ek net so elke 3weke handle!!LOL

 

Jis nee thanx nochain, en ek dog heeltyd triggerpunte is dit wat jy voel as jy n 9mm Beretta in jou sak rond dra..... Confused

 

Jis jy's eintlik n goeie mens, glad nie so sleg soos MWNN jou uitmaak nie..... nee wat nou's ek sommer bly ek trek Pta toe....Big%20smile

 

Posted
O jitte' date=' nochain ek hoop vir jou part jy het nie trigger punte nie, want hulle is seer, maar baaaaie seer as die masseuse nie happy is oor wat in die dag kwyt geraak is nie...Wink[/quote']

 

Psycho,net vir jou inligting trigger punte is daai goed wat jy kry as jy hard oefen en dan is daar ooral sulke lekker knoppies in jou spiere!!Maar jy moet hard oefen voor jy kan uitvind wat dit is!!

 

Nee jelly ek bly by die huis,die tipe pyn wat Chilli uitdeel kan ek net so elke 3weke handle!!LOL

 

Se hom nochain, dis tyd dat hy ophou om sy cookie monster streke uit te haal en op die fiets klim! Wink

 

 
Posted

 

Jelly moet haar nie aanmoedig nie asb!!Big%20smile

 

Psycho ' date='ek wonder hoe lank het daai kitty hom gelek voor hy wakker geword het met daai smile op sy gesig en "die tong" wat uithang!!
[/quote']

 

LOLLOLLOL LoL LOLLOLLOL jis ek wens ek kon dit sien hoorLOLLOLLOLLOLLOL

 

Posted

Presies Jelly!!  Maar ja, ek dink Nochain is bietjie delikaat...  hy kan dit werklik net een keer elke 3 weke handle!LOL  Shame, sal maar vlge keer net daai ligte strek-massage doen - niks diep spier werk nie...  hy kan dit nie handle nie - dink daai kussing het nou nog tandmerke in!!LOL

Posted
Presies Jelly!!  Maar ja' date=' ek dink Nochain is bietjie delikaat...  hy kan dit werklik net een keer elke 3 weke handle!LOL  Shame, sal maar vlge keer net daai ligte strek-massage doen - niks diep spier werk nie...  hy kan dit nie handle nie - dink daai kussing het nou nog tandmerke in!!LOL[/quote']

 

LOLLOL dis hoekom ek nie meer kussings gebruik as ek masseer nie WinkLOL
Posted
Jelly moet haar nie aanmoedig nie asb!!Big%20smile

 

Psycho ' date='ek wonder hoe lank het daai kitty hom gelek voor hy wakker geword het met daai smile op sy gesig en "die tong" wat uithang!!
[/quote']

 

Psycho kom ons vergeet nou vir eers van MWNN se kitty,die vraag is kan jy die sous handle?sal maar moet oornooi en dan kyk ons of jy MWNN se rekord kan vat!!Big%20smile
Posted

 

 

Psycho kom ons vergeet nou vir eers van MWNN se kitty' date='die vraag is kan jy die sous handle?sal maar moet oornooi en dan kyk ons of jy MWNN se rekord kan vat!!Big%20smile
[/quote']

 

Cool ons doen so.....Big%20smile maar onthou ek is op n streng oefen program en dieet......

 

Posted

 

Jelly...ek sal maar nie my kanse waag sonder kussings nie hoor - party van hierdie ouens is diere' date=' netnou byt hulle sommer vir jou!!Confused[/quote']

 

Of soos ek eendag vir Jelly gese het: "moet ek jou wys hoe pas n vuis op n oog"........Tongue

 

Posted

 

Psycho kom ons vergeet nou vir eers van MWNN se kitty' date='die vraag is kan jy die sous handle?sal maar moet oornooi en dan kyk ons of jy MWNN se rekord kan vat!!Big%20smile
[/quote']

Cool ons doen so.....Big%20smile maar onthou ek is op n streng oefen program en dieet......

Sal moet Jelly reel dan sit ons vir jou n 6 uur ride op vir die oggend,dan kan ons lekker eet!!!
Posted

 

Chilli op die een been en Jelly op die ander' date='nou daar is vir jou n kombenasie om enige ou te breek!!!Dead

 

 
[/quote']

 

Weti van breek nie, maar party mense noem dit dooners Lucky.....Big%20smileWink

 

Posted

 

Chilli op die een been en Jelly op die ander' date='nou daar is vir jou n kombenasie om enige ou te breek!!!Dead

 

 
[/quote']

 

Hehehe, jy moet oppas.  You might get a decent hiding here.  And no, not in the nice way!!

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout