Jump to content

Met Poppaai terug........


Guest Big H

Recommended Posts

Oppas Nellie... voortanne is noodsaaklik om 'n meisie mooi te maak..... 'n Shimano katrol in die bek..... salfs 'n klynkie kan 'n paar vortanne uithaal!!!!!! teeeee heeeee dankie Meisiekind...... nou hoekom sal ekke die moderators wil kwaadmaak...... maar ok nou ja dit is hoogtyd dat die luigatte weer hulle pay verdien!!!!!!!!!

 

10% fietsryer 90% bek

 

Brink dit my grote, ek wag vir jou....

 

Het ek al vir julle die storie van die fossiel op die Hyper to Hyper vertel?
Link to comment
Share on other sites

  • Replies 35
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Nellie - I heard that mags are no longer kief in Benoni' date=' it's now spinner hubcaps or nothing![/quote']

 

Ag vrek - ai - ...en is daai gras/mat besigheid op die dash en die dices aan die rear-view mirror nog reg in daardie geweste?

 

....oooo...en ek het vergeet om te s? daai Raleigh het Shimano op...Evil%20Smile
Link to comment
Share on other sites

No Name Brand weet jy baas Big H het jou uit jou gat laat kom?????? of het julle ook 'n seer keel. Los die rekenaar uit en werk so biejie dammit!!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

 

10% fietsryer en 90% bek

...ek hoop nie jy praat van my nie Nameless!Angry

 

 

Het ek al vir julle die storie van die fossiel op die Hyper to Hyper vertel?

huh-uhBig%20smile

 

....kom almal....sit mooi om oom Hannes - dis STOOOOOORIETYDBig%20smile
Link to comment
Share on other sites

Nee relax Nellie - ek praat van Big H

 

Daar is n ou legende dat jare terug, die VA bunch van die tandems gevang het op die Hyper to Hyper.... en iemand iemand anders n fossiel genoem het tot sy groot ontnugtering en die groot vermaak van die VA bunch. Funny storie eintlik
Link to comment
Share on other sites

Oompie en wie se vir jou ek is nie groot nie. Ons almal dra nie ons gewetes en skandes om die middel nie!Wink

 

Het toe daai mountain bike gekoop en hy het shimano op.Embarrassed
Link to comment
Share on other sites

VERTEL NOU IS EK OOK NUUSKURIG??????? DIT IS GEWOONLIK NET DIE OU MENSE WAT SO GEVANG WORD, MISKIEN KEN EK HULLE???????

Link to comment
Share on other sites

Nee relax Nellie - ek praat van Big H

 

Daar is n ou legende dat jare terug' date=' die VA bunch van die tandems gevang het op die Hyper to Hyper.... en iemand iemand anders n fossiel genoem het tot sy groot ontnugtering en die groot vermaak van die VA bunch. Funny storie eintlik
[/quote']

 

Klink my die VA man was nogal n slim outjie!
Link to comment
Share on other sites

bYE' JULLE MOET DIE TAXIS FACE, EKKE GAAN LEEUS EN OLLIEFANTE KYK!!!!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

VERTEL NOU IS EK OOK NUUSKURIG??????? DIT IS GEWOONLIK NET DIE OU MENSE WAT SO GEVANG WORD' date=' MISKIEN KEN EK HULLE???????[/quote']

 

HET JY JOU CAPS LOCK AANGELOS? EK IS NIE DOOF NIE, MOENIE SKREE NIE. EEN VRAAG TEKEN IS OOK GENOEG OF HAAK JOU KNOPPIE VAS?
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout