Jump to content

Recommended Posts

Posted

I think I read on this forum that you are allowed to cycle on 'R' numbered roads, bit not 'N' numbered roads. Is this correct, or is there any other restrictions in place?

Secondly, is it compulsary to wear a helmet whilst riding your cycle? 
Posted

To answer you second question first, cycling with a helmet is law and thus compulsionary.

 

R and N number are part of route numbers.  Your are not allowed to cycle on Freeways or roads that have no cycling boards indicating that cycling is not allowed.  There are many roads that have N numbers where you are allowed to cycle on but there are also freeways marked with R numbers that are highways on which it would be illegal to cycle on.
Posted

Ek wil dit graag in die forum bespreek. Ja, ons paaie is nie gebou vir fietsryers nie. Bitter min paaie het 'n "skouer" en is in elk geval te nou. Tweedens is die gesindheid van motorryers so selfsugtig dat hy jou eerders sal vrek ry as om die pad met jou te deel. Ons kom nou net van die TDF af in Frankryk en dit is asemrowend hoe fietsry-vriendelik die paaie en die mense teenoor die fietsrter is. Jammer dit sal nooit in SA gebeur nie. Hoe verander jy 50mil selfsugtige varke se gesindheid.

 

Die antw. is SPINNING. Ek ry bitter min op die pad behalwe tydens wedrenne. Ek kan met die bestes in die land ry en al wat ek doen is SPIN. Die intensiteit daarvan is hoog en ek kry in een spinklas die gelyke oefening wat jy op die pad kan insit oor 60 km. Ek doen twee klasse Dinsdae en 2 klasse Donderdae wat my die gelyke gee van 240 km per week. Veral as die spinklasse "fietsry"- geori?nteerd is sal dit baie help en jou fietsry baie verbeter.

Posted

Sorry Reinhard R.

 

Have to disagree.  I am a spinning instructor.  Have been for 6 odd years. 

I do on avg about 6 classes per week.  There is NO way you will get the same fitnes from spinning as putting in hours on the road.  No way.

 

It is a good alternative, yes but not the end all and be all......
Posted

Sorry Reinhard R.

 

?

 

Have to disagree.? I am a spinning instructor.? Have been for 6 odd years.?

 

I do on avg about 6 classes per week.? There is NO way you will get the same fitnes from spinning as putting in hours on the road.? No way.

 

?

 

It is a good alternative' date=' yes but not the end all and be all......
[/quote']

 

 

 

Agreed. Same as running on a treadmill, no way the same as on the road!!!!!!!!!

Posted
Where will you be staying/riding?

 

 

 

A few days in the Roodekrans / Krugersdorp area, then off to Nelspruit. Hopefully get into the panarama tour and then some more cycling in that area.
Posted

spinnekop waar instruct jy, ek gaan so paar keer 'n week na die virgin by chilli lane toe. Ek dink ook spinning is nie genoeg nie, maar dis tog seker goed om bietjie variasie in jou training skedule te he?

Posted
Sorry Reinhard R.

 

Have to disagree.  I am a spinning instructor.  Have been for 6 odd years. 

I do on avg about 6 classes per week.  There is NO way you will get the same fitnes from spinning as putting in hours on the road.  No way.

 

It is a good alternative' date=' yes but not the end all and be all......
[/quote']

 

Sorry Reinhardt stem saam met Spidey op hierdie een, ek haat dit om op 'n spin fiets te sit, maak my dik gat seer sal veel eerder op die pad wees.

 

Maar ja wat vir jou werk werk nie noodwendig vir my nie soos die engelse se "different strokes for different folks"

 

Lekker dag vir julle altwee

 

Anton
Posted

Ek probeer ook om dinsdae en donderdae te spin +- 120min, en doen een lang ride oor die naweek. Hoe pas julle padwerk in deur die week. Ry julle werktoe en terug? Waar stort julle?

Posted
spinnekop waar instruct jy' date=' ek gaan so paar keer 'n week na die virgin by chilli lane toe. Ek dink ook spinning is nie genoeg nie, maar dis tog seker goed om bietjie variasie in jou training skedule te he?

[/quote']

 

Ek is by Menlyn en Groenkloof. 

Groenkloof se mense is die BESTE!!!  Star

 

Spinning is baie goed vir kondisionering.  Net daai bietjie ekstra vetjies verbrand.  Daai laaste 0.5% wat nodig is.

En die bure by die huis laat my nie toe om my musiek so hard te speel nie.  Big%20smile
Posted
Ek probeer ook om dinsdae en donderdae te spin +- 120min' date=' en doen een lang ride oor die naweek. Hoe pas julle padwerk in deur die week. Ry julle werktoe en terug? Waar stort julle?[/quote']

 

Werk toe en terug vir die meeste dae.....Diesel raak nou duur.  Tongue

Stort?  Sweet jy? Big%20smile
Posted
A few days in the Roodekrans / Krugersdorp area' date=' then off to Nelspruit. Hopefully get into the panarama tour and then some more cycling in that area.[/quote']

 

You wil love Nelspruit!!  Best place to ride one's bike in the world.....Clap

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout