Jump to content

Big H back in Nigeria


Guest Big H
 Share

Recommended Posts

Hallo jille Parras!!!!!!! ekke is terug in Naaigereja!!!!!! Dammit ek het ou Hendrik Petoors in 'n asblik gestop op Jan Smu...... oops!!!!!! dit is nou OR Tambo Interneshionell!!!!!! Dit was 'n helse affering om die ou nin die asblik te kry..... drie swartsakke gevat!!!!!!! vloek skree smeek maar ek moes volstaan en het homdaar gelos. EK wonner wat het die ekologiese mense (bunny huggers) gedoen toe hulle hom daar kry!!!!!! teeee heeee!!!!!

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 49
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

My DSTV is nog nie aan in die nuwe huis nie. Ekke hoop hulle doen dit vandag anners gaan die Kershaw weer werk!!!!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

Big H/ HP/ Insert soon to be invented third persona here

 

I note from Supersport that the Cheetahs lead the Blue Bulls by 16 points on the Currie Cup log.... just in case you wanted to know

 

You can run, but your team can't hide.

 

Dalk beter om die DSTV so rukkie af te hou?

 

PS - !!!!!!! ???????
Link to comment
Share on other sites

O....... die gomgatte is ook nog hier? Die het plein f ... all met jou uit te waai wie en wat ek kies om as bekend te staan, my vriende op die Wielnaaf weet wie ek is en as julle 'n probleem daarme het is dit julle probleem ....... boetie!!!!!

 

Vra maar vir jou arbiter vriend hoeveel keer ek van ander name gebruik gemaak het die afgelope ses maand...... hy vertel jou mos van almal se persoonlike goed soos hy ook al vir my vertel het ..... by the way..... dit is seker teen die reels om Hubbers se persoonlike inligting te deel. As arbiter is jy mos in 'n posisie van trust is dit nie ..................... mmmmmmmm???????
Big H2007-09-20 04:44:06
Link to comment
Share on other sites

Bliksem!!!! ek kom groet uit vriendelikheid en die ou attack my vanaf word go....... !!!!!! Jislaaik laat my sommer welkom voel..... ek gaan nie stilsit en toelaat dat die klein mannetjie dit doen nie!!!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

is oom halstarig vandag?

 

 

 

 

 

Soos daai grappie waar jufrou die kinders gevra het om 'n sinnetjie te maak met "halstarig"

 

 

 

Sipho: "Juffrou, as ons die taxi ry in die winter, en die drywer die poep, tot die windows so opfog, dan halstarig ons die asem"

 

popeye2007-09-20 05:17:33

Link to comment
Share on other sites

Nee HR die outjie torring aan my nou al vir 'n hele ruk. Ek weet nie wat hy probeer doen nie maar hy is gedurig op my case. Dankie vir die advice....."IGNORE" maak enige aap dood!!!!!!!!!

 

Pops hier in Naaigerieja haal jy starrig asem sommer as jy in sommige van die strate loop......!!!!!
Link to comment
Share on other sites

Nope......... they are just timing their peak to perfection, they learnt well form Dickie Muir not to peak early in the season.

Link to comment
Share on other sites

Dont worry oom... they should win tomorrow... its against the sharkies and they're playing in front of all those dutchmen pretoria fans Wink

Link to comment
Share on other sites

Big H chill ou pel, jy gaan iets pop ou grote!!!!!!!!

 

Ek het maar net gevra of jy bewus is van die toestand van jou span, en jy gaan in n tiff in?

 

En jy is die een wat tussen ID's rondspring nadat dit lankal aangedui is dat dit nie toegelaat word nie. Konsekwent wees ou grote...
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
 Share

My Profile My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Settings Help Logout