Jump to content

Soooo the Super sjarqie devious plan backfired!!

Recommended Posts

Posted

The super sjarqie..... mr Jake White..... though that if he could minimise risk by weakening the Bulls team that the Currie Cup would be easier for his home province team. He misjudged himself with the Lions.

Cheaters julle was net lucky die ref .... wat alweer gekroek het!!!!!..... het Johan Roets se "forward" pass raakgesien. Amper so Amper was die Kerrie Koppie weer terug op Loftus maar moenie worry nie die William Webb Trofee gaan nog mooier lyk op Loftus want die Blou Bulle gaan sorg dat hy terugkom waar hy hoort!!!!!!!
Posted
CryCryCryCry dis n donker dag hier by ons huis vandag almal treur van Pa tot met die Jack Russel TJ.CryCryCryCry maar ek vertrou so 23h00 vannand skyn die son weer Wink ja nee wat Big H soos jy se daai ref LOLLOLLOL ag wat ons vat dit maar so in die stride LOL
Posted

The super sjarqie..... mr Jake White..... though that if he could minimise risk by weakening the Bulls team that the Currie Cup would be easier for his home province team. He misjudged himself with the Lions.

Cheaters julle was net lucky die ref .... wat alweer gekroek het!!!!!..... het Johan Roets se "forward" pass raakgesien. Amper so Amper was die Kerrie Koppie weer terug op Loftus maar moenie worry nie die William Webb Trofee gaan nog mooier lyk op Loftus want die Blou Bulle gaan sorg dat hy terugkom waar hy hoort!!!!!!!

Blah blah blah

ag ja wat oom Big H....vir die soveelste maal help die ref julle altyd...maar lyk my julle het vergeet om die ref se hulp so bietjie te gebruik!!! Seker te groot gewoonte geword!!Wink

Sins wanneer staan die worldcup trofee op Loftus.....Confused

Hy moet langs sy maatjie in Bloem geplaas word. Sal soveel mooier lyk!!
Witrot2007-10-14 12:11:30
Posted

Al wat ek hierbo lees is net powere pogings om niks te justify???? Het julle gesien hoe bloei Bakkies vir die William Webb Ellis trofee. Respek boeties..... en ek hoop julle staan op aandag as die Volkslied gesing word.

Anycase ek is out of here. Het heeldag die In Depth Performance Reviews met die Klient oor die projek. Julle oukies wat nie werk nie ..... of maak of julle werk..... moet maar lekker speel en sorg dat julle base julle nie nail nie!!!!!!!!
Big H2007-10-15 02:39:03
Posted

Yup it figures, klink soos 'n oud KGB Generaal se naam daai........ hoe weet jy??????? het hy jou voorheen al skattebol genoem............. mmmmmmm??????

Posted
Hey H' date=' do we both owe a sign now?? Lousy to lose to a cheating ref isn't it?[/quote']

Yikes!!!!! with my "busy" executive schedule nowadays I forgot about that...... yup we both own signs now..... Shaun H where is the deatils buddy..... quickly before the munny burns a hole in my pocket!!!!!!!
Posted

Yup it figures' date=' klink soos 'n oud KGB Generaal se naam daai........ hoe weet jy??????? het hy jou voorheen al skattebol genoem............. mmmmmmm??????

[/quote']

Huh? As n oud KGB generaal in jou fantasy pas, maak hom werk! En as jy vir hom Liefling wil sing, hey, whatever rocks your oil tanker...

O ja, die bulle is uit die Currie Beker uit, sukkel bietjie met die reen... sorry dude, jou timeshare is op, tyd om die levy te betaal...Shocked
Posted

Kyk my signature boetie!!!!!!! Die sajrqies is has beens soos hulle altyd was.  

My lavvie is ingesluit in die aankoopprys vir my apartment. Moet jy apart betaal vir jou lavatory....... yikes die nuwe regering het weird reels!!!!!! Teee heeee!!!!!!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout