Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 57
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

So sy MA se gewig en JOU Fulcrums?!?!  Nee flip, julle lot noord van die Gordyn praat snaaks.

 

BTW, weet jy hoe lank het die my deur paspoort kontrole gevat toe ek Saterdag vir my staatsbesoek daar was?!

 

Posted

 

Spinnekop ons sal paspoort beheer moet opskerp!! Kan nie bekostig dat dodgy karakters in ons dorp opeindig nie!!

 

Dodgy s? hy!!!  Ek was die "appointed representative" van die "Vanderbijlpark Ford Cortina Intarcaptar" klub.  Ek het kom kyk of julle mense nog steeds die ou XR6'e ry!

 

Posted

Presies my punt!! Dodgy!! "Intarcaptar", is dit nie die "Interceptor" waarvan u praat nie?? Moenie bekommerd wees nie, alle XR 6 modelle is onlangs opgegradeer na Sierra XR 8 modelle!!

Posted

Spinnekop ons sal paspoort beheer moet opskerp!! Kan nie bekostig dat dodgy karakters in ons dorp opeindig nie!!

 

Ons sal moet...

Hy het tot een van ons girls laat val!! Shocked

 

Wag net todat hy weer hier kom ry dan loop haal ek die Spider uit......daai dikwiel se spore sal mooi lyk tussen die ore deur.

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout