Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 45
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

HMMM (soos in keel skoonmaak ) Mnr Popeye, het iemand op jou battery gepiepie, jy is vreeslik omge-ellie die week. Iets waarmee ons kan help?

Posted

nee man ek moet daai gras return dit wil nie so lekka hier by ons groei nie en ook die dam see voels hulle beskuit die set perk dan kan n ou nie s lekka putt nie sien

Posted

Man julle sien, ek en my poppogaai (sy naam is VOETSEK) is op 'n storie.

 

 

 

Maar eers, ek het my poppegaai nie net Voetsek gedoop omdat dit 'n lekker naam is.

 

 

 

Daar was 'n dink proses in die ding.........

 

 

 

Ek het mos 'n hond, SCOOTER (gaan kyk op facebook) hierrie hond is besig met allerhande kattekwaad van opstaan tot slaapenstyd.

 

 

 

Nou het julle gedink as die hond my vrou se poppegaai gaan opvreet hoe ek ge -thunder gaan word?

 

 

 

So, as ek die poppegaai roep "VOETSEK" , da dink die hond ek skel op hom, en hy duik vir sy hok, maar die poppegaai kom na my toe.

 

 

 

 

 

So, terug by my oorspronklikke storie, Voetsek is my pimp, hyhoor al die voeltjies fluit, maar as hy kwaad is vloek hy verskriklik

 

 

 

Hy het my gisteraand 2 stories vertel, maar elke tweede woord was 'n "F" woord, so ek het die storie verloor so teen middernag toe ek besig was met daai loopdop van my (rooi wyn natuurlik)

 

 

 

Maar , ek stuur hom die naweek Cederberge toe om die een storie op te volg.

 

 

 

So, as julle ouens daar in die Cederberge sit en stories verkoop onder mekaar, pasop vir Voetsek, hy hoor goed en kan baie goed luister.

 

 

 

Oh, nou die paartie storie? Hy wou nog nie alles vertel, ek het alles getry,

 

 

 

Ek het selfs sover gegaan en hom yskas toe gevat, in die yskas is 'n hoender wat ons nog moet gaarmaak, jy kon sien hy was bietjie bekommerd maar dukvellig.

 

 

 

Toe wys ek hom die gevriesde Kalkoen in die deep freezer, toe se hy, ek moet hom nie baie pressure, hy sal my laat vanaand vertel.

 

 

 

So, hy sit nou daar in sy hok, by die telefoon (en ek het daai dooie hoender langs sy hok gesit)

 

 

 

So, hopelik dink hy dat hy dalk so kan lyk.

 

 

 

Maar ek moet ook maar wag, ..... net soos julle maar sal moet wag. smiley19.gif

Posted

nee man, so 'n lang explanation en dit se boggerol oor die party, kan ek by computicket kaarjies koop. wragtig, ek het klaar vanoggend se paartie gemis!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout