Jump to content

Recommended Posts

Posted

Faan, we heard a rumour that you could'nt ride yesterday because you had a monster to handle on friday night.

 

 

 

Anymore detail.

 

 

 

We also heard that you had a boob-tube video available.

 

 

 

Please share with us you Friday night "fight with the beast"

Posted

wat is dit nou ??? movie makers ?? gaan hy dit inskryf vir die Cannes festival ?? vertel bietjie faan seblief man ek wil nie het voetsek moet praat nie hy praat mos in draaieWink

Posted

heheheheheh, ja, nee.

Ek was onskuldig vrydag aand. Dit was my buddy wat met die monster baklei het. Die video is ook nie van my nie, maar van hom. Na hy die monster getem het. Mens weet mos nooit wanneer so bietjie blackmail handig sal wees nie.

 

Vir die rekord.....Ek HET sondagoggend opgestaan en aangetrek. Maar toe ek my kop by die deur uitsteek en dit word amper afgewaai besluit ek om weer terug in die bed te klim. Dis darem te ver se ry vir my om net te gaan suffer in die wind.

 

Posted

ek kan nie te veel se nie, maar hier is 'n klein stukkie juicy storie. Dan is dit klaar en ek se NIKS verder nie.

 

Hy het toe die grototter huistoe geneem. Actually het sy ons huistoe gevat aangesien ons nie onder die invloed wou ry nie. Daar was dus nie uitkom kans nie. Ek het op sy bank geslaap terwyl hulle mekaar in die kamer gaan rondjaag. Die volgende oggend het ek gaan vra of hulle koffie wil he. Verkeerde besluit aangesien ek toe in my buddy se kaal boude moes vaskyk terwyl hy en die monster taamlik aktief verkeer het. Hy se hy was die vorige aand 'n bietjie 'swak' na al die kuier, maar die volgende oggend voel hy toe weer pure man en besluit om die deal te seal.

 

Ek IS scarred!!!

 

Posted

Its true... Fanie and I had breakfast at Mugg and Bean Saturday morning and he was shaking and as white as a sheet.

In fact, he had to go molest one of the models in the shopping center to help him come to his senses Tongue

Posted

 

 

Its true... Fanie and I had breakfast at Mugg and Bean Saturday morning and he was shaking and as white as a sheet.

In fact' date=' he had to go molest one of the models in the shopping center to help him come to his senses Tongue

[/quote']

 

Jy laat dit vuil en verkeerd klink. Ek dink nog steeds dit is vrek snaaks gewees!!!!

FanieFiets2007-10-29 01:46:20

Posted


Jy laat dit vuil en verkeerd klink. Ek dink nog steeds dit is vrek snaaks gewees!!!!

 

Ek het vir die ouens in die kantoor vertel van hoe jy haar boud gepoke het. Hulle oe traan van die lag...
Posted


Jy laat dit vuil en verkeerd klink. Ek dink nog steeds dit is vrek snaaks gewees!!!!

 

Ek het vir die ouens in die kantoor vertel van hoe jy haar boud gepoke het. Hulle oe traan van die lag...

 

help me here ? does that translate the way i think it does?Shocked

 

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout