Jump to content

Recommended Posts

Posted

Het vandag een gesien net voor Sonstraal Hoogte. Man was ongelooflik ongelukkig met 'n voorlaaier wat aan die anderkant van die pad gery het. Weet nie wast fout was nie maar hy het behoorlik stoom afgeblaas. 

  • Replies 65
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Is daai foto geneem in Skaapstad se guy pride parade. Ek kan al die cheers hoor "we're queer and we're here" met 'n boerseun in sy Isuzu agter hulle "Yeah, well I'm straight and I'm late" en dan ry hy oor hulle.

 

 
Guest colonel
Posted

Ok heres the deal:

 

If you gonna talk about my team and my team mates then talk english so I know whats being said and the 2ndly if its Sonstraal its Auctionlamb #3 in the picture, Im got a section of flu right now and am not on my bike.

 

So do the translating please.
Posted
Het vandag een gesien net voor Sonstraal Hoogte. Man was ongelooflik ongelukkig met 'n voorlaaier wat aan die anderkant van die pad gery het. Weet nie wast fout was nie maar hy het behoorlik stoom afgeblaas. 

 

dit was ekke....daai poephol(hulle bou daar bou ons) het so paar minute vroeer so te se op my gespoegAngry.....sekerlik nie opsetlik nie...maar toe ek vir hom se hy moet kyk waar hy spoeg toe gooi hy sommer middel vinger en skel my van 'n kant af......so bietjie later toe kry ek hom waar jy my gesien het toe moes ek stoom afblaas......voel nou beter!Big%20smile
Guest colonel
Posted

AL: Is Kriek JP??

 

JP is 333 I think
colonel2007-11-08 23:53:50

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout