Jump to content

BMCfan

Members
  • Posts

    2257
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by BMCfan

  1. HTFU Wannabe (not meant in a rude way) theres that saying Today I will do what others won't, so tomorrow I can accomplish what others can't Go on out by your lonesome ownsome, by raceday you will bear the fruits!!!!
  2. wannabe kry lekker klomp free bumps vandag *hijack on* jou gat verkleurmannetjie. ek aanvaar jy is wakker en gaan saam as ek so 4:40 se kant daar verby jou kom, dan gaan ons p/kraal - spes bona - malans - vissershok oor en eindig met n lap deur meerendal *hijack off*
  3. im on the MTB and need to squeeze in a 3hr before 7:30 yip, thats a 4:30 start for me. oh the lenghts one will go through to juggle work, family and the bike!
  4. will only make you stronger wannabe Have a jolly 2013, hope to meet on the road soon
  5. Nee, Ouzo, nee!!! Jy wou nie jou ride spoil nie, toe spoil jy dit maar net vir ons almal!!! More doen hy dit weer en n motorbestuurder sien dit raak en blame ONS, nie net hom nie! Dieselfde het vanoggend met my en my riding buddy gebeur. Staan doodluiters en wag vir die rooi lig om groen te raak. Volgende oomblik stop hier nog iemand langs ons, groet mooi en volgende oomblik ry hy doodluisters aan oor die lig. Ek het op hom geskree en hom mooi vertel wat hy moet doen en wat hy is!!!! Hy kan blerrie bly wees die volgende lig was ook rooi, anders het hy n baie mooi snotklap gekry!!! "Policing starts with us" Ons kannie verwag die volgende een gaan dit doen nie!!!!!! Nou dis my RANT Sommer weer van voor af kwaad, en sommer vir jou ook ouzo
  6. that reminds me...
  7. sweet baby mama!!!!!!!!!!
  8. Impressive Record (i didnt know there were a bike finish too, is this correct?) 2012 : Car | 3th 2011 : Car | 2th | 1 stage victory 2010 : Car | 7th 2009 : Car | 1st | 4 stage victories 2007 : Car | 11th | 4 stage victories 2006 : Car | 2th | 1 stage victory 2005 : Car | 4th | 2 stage victories 2004 : Bike | 54th 2003 : Car | 5th
  9. ofcourse you can Az you can even PM me your email addy, i'll send an higher resolution pic to you
  10. Again, Thanks to ' Dale for organizing - bit dissapointed in the lack of Coke stand on the top of Odendaal, but you are forgiven ;-) And a big up to Az and partner - what awesome job you did and thanks for your time (next time we swop bikes when i say so *BIG SMILE*) Lekker to met you hubbers! Enjoy 2013
  11. sweet!!! let's try this ...
  12. OMW, i havent uploaded pics to the hub like forever!!! How do i do it? Just copy and paste?
  13. Been missing the 'villes grouprides, so count me in.
  14. FFS ;-) Just planned my coffee shop ride to the @thehandle_bar on Sunday - dammit :-) LOL
  15. Mirra must get the price for the most improve cyclist of the season!!!! Well Done!!!!!!
  16. 4cOLOURcHAPPIE - Jy maak die manne vreeslik beduiwel. Ek aanvaar jy gaan nie Sondag saam nie ne, want hulle gaan jou switch anderkant Helshoogte af !!!! LMAO!!!!!!
  17. ***Hijack on*** Jeez, now i sommer miss Nellie too @slowpoke, does oom Hagar still visits here? Think its time i go give the ol' ballie a visit! ***Hijack off***
  18. Goeie Genade Nou moet die oom Sharkie van die Weskus (hagar) nog net sy kop hier uitsteek, dan kry die kaap glad nie somer die jaar nie!! My vote is gedoen
  19. Hey Af-armpie Kry daar vir ons n tandem, dan chauffeur ek jou ;-) Jammer om te hoor van jou 'ongelukkie'. Die 'how to ride a bicycle' is op special by checkers, ek sal vir jou n pakkie koop en saambring. Hoop jy raak gou beter
  20. Whahahaaa LL, its cause you not there to tow the guys along!!! Heared rumors you making a comeback this weekend :-)
  21. Com'on Dale and Tiny! Give it a go! Crit racing is da bomb
  22. steve/tim - julle spoil n cool thread. as julle nie by die titel wil hou nie gaan speel en biets en moun in n ander thread. dankie
  23. Ek was slim, ek het al Maandag n tafel by colcacchio's geboek. Ek het front row seats :-) My saterdag oggend lyk soos volg 1ste Koffie - Coffee Rebuplic 2de Koffie - Vida Pizza vir Lunch als dit terwyl ek die aksie dophou!!!!!
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout