Jump to content

Fire

Members
  • Posts

    285
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by Fire

  1. Fire

    MRS COLONEL

  2. Fire

    MRS COLONEL

    No Mrs C. I might be racing on the track. If I'm not racing ...okay BMC I invite you to suck my wheel...
  3. Fire

    MRS COLONEL

    Nee,niks gedink nie. Ek s? net ek gaan stadig ry. (as ek gaan ry)
  4. Fire

    MRS COLONEL

    No-no-no-no.... We ride slow...
  5. Fire

    MRS COLONEL

    Hey BMC. I'm riding to stellenbosch Sat morning if I'm not racing in Paarl. See you on the road...
  6. Happy Happy Bateluer1
  7. Baie slegte nuus. Ek bid vir oom en familie. Net God kan mens die krag gee om deur dit te kom.
  8. Yeah,definitely deserve an applause colombian!
  9. Jy weet my antwoord....
  10. Bling-bling! Really awesome looking bike Like nellie always says...drooling...!!!!!
  11. Okay...sal probeer! Thanks...ciao
  12. Okay,chat met jul mense later....! ...wag laat ek gaan oefen. My pa vra vir my vanoggend as ek saam met hom wil gaan ry,maar hy moet eers gaan werk en sal teen 12:00 terug wees....en ek wag maar soos 'n soet dogtertjie vir hom. So...hy het nou uiteindelik hier arriveer. Sien...ek is 'n gald nie 'n slegte dogter nie...sal even probeer om nie vir hom weg te ry nie...nee...sal stadig ry! Gaan bietjie strand toe...hoop maar ons word nie weg gewaai deur die WIND nie...
  13. Jip Marius! Ditsem. Dit lyk ongelooflik lekker!!!!!!
  14. Cool,cool. En as jy hier is dan vat ek jou op so ride ding oorkant die velodrome...weet nie wat die naam is nie...(weet iemand dalk waarvan ek praat?) Maar as jy die fliek cool-runnings gesien het...dan sal jy weet waarvan ek praat.... Dit is 'n winter Olympic sport...maar dit is nie op ys hier nie. Maar ja...ons moet gaan...jy gaan FLIPPEN vinnig daar af...
  15. Ons kan 'n plan maak om daai kant toe te gaan as jy kom kuier.
  16. Jip...dit was! Wou net so graag op een van jet skies gaan ry het...dit het so lekker gelyk. Oh yes,jy wat so baie van roomys hou...ek het 'n plek daar gekry wat die LEKKERSTE roomys maak....mmmm...yummy!
  17. .
  18. Die 'view' van die hotel...sorry...als geneem met foon... Reg op die water Die swembad lyk sooo lekker!...en al die six packs wat daar gaan bruin word het..sal nou nie dit post nie Yummy! Lunch time... Sorry for the poor quality... Ek en my sus...oeg,oeg..sooo lekker gekuier! The Endhehehe!
  19. Uhmmm...oops....sal gou-gou kyk as ek iets kan opsit...as ek nie kan nie....vergewe my
  20. @ ORCA!!!!!
  21. Eelloooohaaa nellie.....ek is soooo bly jy het die hike geniet! Jy weet my sak is al klaar gepak vir die volgende een
  22. Oh yeah!!!! Got my vote!!!!
  23. lol to cois! Don't think that counts...lol
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout