Jump to content

The MTBer

Members
  • Posts

    425
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by The MTBer

  1. Ja ek gaan werk soek, maar werk is skaars! Enige iemand wat 'n ekstra paar hande benodig by 'n oudit firma hint hint...
  2. Aangesien ek 2 maande vakansie het kan ek net sowel aan 'n projek dink om 'n iets soos 'n "funnyBike" te maak nes "funny cars" om 'n critical mass te geniet. Enige idees?
  3. Ek het een op gumtree gesien, maar dit lyk amper soos 'n homemade een.
  4. Waar kan ek 'n drift bike kry in Gauteng?
  5. Ek het so vinnig somme gemaak, en nou dat mens daaroor dink is dit eintlik spot goedkoop. Wat ek bedoel het is dat dit somtyds sleg is om 'n student te wees en dat 'n student self nie dit kan bekostig nie, my ouers sal my nooit help om op so iets te gaan nie. Dit klink na vet pret hoop julle ouens geniet dit! Een van die dae as ek werk sal ek julle join!
  6. 'N man mag maar droom...
  7. Hoekom het ek 'n Studente begroting???
  8. Jip in te skryf en om hom klaar te maak, sal nie gaan vir die wen nie, maar ek wil goed klaarmaak...
  9. Dankie Maxxis, hoe lank is die track?
  10. Waar is Helderkruin DH park, is dit oop vir die publiek, ek het dit probeer google maar kom op niks af nie. Ek sal graag daar gaan ry.
  11. Rampage is op my bucket list, voor ek 30 is...
  12. Man, as daar lekker modder is en 'n lekker single track wat soek 'n man meer?
  13. Ek kan 'n 2009 Scott Ransom 30 kry by my LBS wat nuut is. Is daar enige dinge wat ek moet weet oor die fiets, ek het nou al so bietie oor hom gaan navorsing doen en daar het so 4 ouens wat gekla het van die raam wat gekraak het. Ek weet dis nie die ligste fiets op die mark nie, maar dit pla my nie op die oomblik nie. Ek het 'n klein begroting en ek dink dis 'n halwe bargain. Ek kan die fiets vir R13000 kry, dink julle dis 'n goeie prys?
  14. You can leave the gel seat, only harden the ride...
  15. Indien daar gebou moet word, sal ek help!
  16. Is dit die R8 werd?
  17. Dankie Big H, die badge het verweer en mens kan nie meer sien wat op hom gestaan het nie, dis 'n jammerte ek dink ek sal sommer saterdag 'n draai gaan maak by Bouwer Broers dan kan hulle my mooi help want dis die eerste fiets wat ek sal oorbou en ek ken nie lekker daai ou parte nie want dis bietjie baie voor my
  18. Ek het die fiets die naweek in die veld gekry op my Oom se plaas, en ek wil hom graag regmaak vir gebruik, weet iemand dalk nog van Fietswinkels in die Pretoria/Centurion omgewing wat die ou parte verkoop? Ek wil hom so oorspronklik as moontlik los.
  19. Ek dink die gaan baie lewens red in die toekoms! Hoop dit werk! http://www.carmagblog.co.za/video/tech-talk-volvo-cyclist-detection-system-video/
  20. Ed-Zulu jy het miskien 'n baie goeie punt beet. Ek het al baie gedink aan Downhill(ek is 'n adrenalien junkie), maar omdat ons in Gauteng bly is dit nie prakties nie, kan wees dat ek weet nie van plekke om te ry nie... Is daar plekke in gauteng waar mens kan DH ry? Braailegend daai 3 fotos onder Downhill bikes is spot goedkoop het my oog gevang, daai drift bikes en gravity bikes lyk vir my na 'n goeie idee, bietjie gevaarlik maar 'n baie goeie idee, ek sal bietjie oor hulle gaan oplees! Lake jump lyk ook nie te sleg nie. Lexx ek weet ek is in die verkeerde era gebore ek hou van alles wat oud is van die musiek tot die karre.
  21. Ek is 'n student wat Mountainbike ry nou al vir 5 jaar en ek voel ek is lus vir 'n nuwe uitdaging, ek het so maand terug vir my 'n unicycle gekoop en ek het hom baas geraak (wat ek meen by baas raak is dat ek kan hom ry maar ek wil nou nie wereld kampioen word nie). Ek wil baie graag vir my 'n Penny Farthing Hiwheel koop maar dis 'n bietjie baie duur vir my (R15000). Het iemand enige voorstelle?
  22. Stay away from Irene!!! I would not ride to the big red barn by myself, the road leading to the big red barn is also the road that leads to Tembisa, the other two places here is Groenkloof/fountains and Voortrekker Monument. This is the only "safe" places to ride around Centurion. I will not ride to any of this places alone, if you are serious you must join Epic's group ride. I know Midstream had a group ride Saterday mornings but it is long forgotten, we can maybe see if we can get it back together, it is safer in a group...
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout