Jump to content

The MTBer

Members
  • Posts

    425
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by The MTBer

  1. Merida Big.Nine CF XT-Edition
  2. Ja, ek het die boks gevat en gehardloop!!
  3. Ek het een van daai BNB rakke gekoop. Dink hulle was verkeerd geprys, toe ek by die till kom se dit net R999 toe was ek sommer baie bky!! Daai rak is net baie swaar maar ek meen jy sit hom een keer op en jy haal hom een keer af, daai rak is ook nogal heel stewig! Ek dink ek het 'n goeie koop gemaak...
  4. Ek het amper 'n Trek gekoop. Toe ek 10min later by 'n ander bike shop instap toe vra ek wat hulle dink van Trek, toe is altwee ouens se oe groot en se hulle sal eers wag voordat hulle Trek sal koop, want Trek is nou al deur 2 (weet nie wat om dit te noem nie) 'verskaffers' in die laaste 2 jaar en niemand weet of die nuwe kopers die raam waarborg gaan hou nie, gaan hoor maar by ander ouens wat in die industrie werk wat hulle mening is. Ek weet van 'n ou wat 'n Superly gekoop het (weet nie of dit carbon is nie) maar daai raam is nogal strek, hy het 110kmh gery op die hiway en toe val sy fiets van die rak af en net sy handle bar, seat en een brake lever het gebreek, en nie 'n skrapie of 'n kraak nie.
  5. Will check them out tomorrow thanks JJ!
  6. Around R16000 at my LBS
  7. jis man i am also eyeing one of those bikes!!
  8. My new Carbon bike will be here tomorrow or Monday. Do you think it's worth having it protected with clear plastic?
  9. Gepraat van Thule kyk hier http://www.gumtree.co.za/cp-sports-bicycles-fitness-in-benoni/bike-carrier-thule-542229276 Laas toe te gekyk het kos die R1000 nuut, of het ek dit heeltemal mis???
  10. Het julle geweet as jy off road gaan met 'n thule rak en hy breek verval sy waarborg? Ek het 'n ruk terug ingestap by Thule Centurion waar die ou met Thule se verkoopsmanne baklei het want sy fietsrak het op 'n grondpad gebreek, toe vertel hulle hom dat Thule nie dit sal regmaak nie want hulle produkte is nie gemaak vir off road nie... Hoe dink hulle gaan ek my bergfiets by die beginpunt kry?? Ek het self 'n Thule fietsrak en dit is baie lekker produkte, maak maar eers seker by jou naaste Thule winkel wanneer die waarborg geld en wat dit als cover.
  11. Dis nogal rof, ek sou 'n klein bietjie kwaad wees!! As mens nie deesdae na jou eie fiets omsien en oopmaak nie gaan jy groot skade kry, baie van die LBS gaan oor kwantiteit en nie meer kwaliteit nie.
  12. Koop een keer en koop klaar... Koop wat jy graag wil he en wat jy dink die beste by jou gaan pas, al beteken dit dit gaan jou 'n ekstra paar rand uit die sak jaag...
  13. Toe ons Oktober Critical Mass gery het, het ons gestop by ons gewone stop plek vir bier, en ons almal staan in 'n groep en so 5m van ons af staan 'n ou op sy iPhone en wragtig sal daar 'n wit Kar langs hom stop, 'n ou uitspring en sy foon gryp en weer in die kar inspring en wegjaag. Dit was voor 200 mense!!!
  14. Gaan nou my 3de Giant koop, Awesume fietse, jy sal nie 'n fout maak nie
  15. JJ watse maak fietsrak is daai? Ek het 'n Thule een wat 'n fiets aan hang maar hy werk nie meer so lekker nie ek soek 'n platform rak. Waarvoor gaan daai 2fiets rakke?
  16. Andre is awesume, don't like the other guys...
  17. My goeie vet daai is ver en baie hard!!
  18. Hulle het amper aan my 'n Trek verkoop sonder om aan my te noem van Trek se dinge (hulle vertel my net hoe goed Trek is en die lewenslange waarborg en als), so ek is nogals vies vir hulle, maar jy hulle het goeie pryse sal nie stry nie!
  19. Is dit 'n lekker bike?
  20. Ja ek gaan werk soek, maar werk is skaars! Enige iemand wat 'n ekstra paar hande benodig by 'n oudit firma hint hint...
  21. Aangesien ek 2 maande vakansie het kan ek net sowel aan 'n projek dink om 'n iets soos 'n "funnyBike" te maak nes "funny cars" om 'n critical mass te geniet. Enige idees?
  22. Ek het een op gumtree gesien, maar dit lyk amper soos 'n homemade een.
  23. Waar kan ek 'n drift bike kry in Gauteng?
  24. Ek het so vinnig somme gemaak, en nou dat mens daaroor dink is dit eintlik spot goedkoop. Wat ek bedoel het is dat dit somtyds sleg is om 'n student te wees en dat 'n student self nie dit kan bekostig nie, my ouers sal my nooit help om op so iets te gaan nie. Dit klink na vet pret hoop julle ouens geniet dit! Een van die dae as ek werk sal ek julle join!
  25. 'N man mag maar droom...
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout