Jump to content

The MTBer

Members
  • Posts

    425
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by The MTBer

  1. Saw the video just now on FB, seems legit!
  2. The MTBer

    Maxxis

    Well if I train with crossmarks my legs would be stronger and when I race I will fit the Ikon so that I will be faster... Hahaha. I would rather take that pie and a bietjie than that crappy racing ralphs I am currently running...
  3. The MTBer

    Maxxis

    I think all(most) Maxxis tyres are reliable, I would rather have a heavier tyre but I know it will bring me home than save 50g and patch it on the trail.
  4. The MTBer

    Maxxis

    Dankie het sommer 2 Ikons en 2 crossmarks gekoop.
  5. The MTBer

    Maxxis

    I am currently running Racing Ralphs evo as I have a flat every 20km... So yes...
  6. The MTBer

    Maxxis

    On front and rear? I don't want a flat and I want traction.
  7. The MTBer

    Maxxis

    I see CWC is running a special Crossmark vs Ikon? I need both front and rear tyres
  8. Leka Troy, first world cup win!
  9. Good luck Troy, that youngster is on fire only 21. We all would like to see Greg on top of the podium... Greg said that the Fort is his fav place away from home, lets hope that mean something.
  10. The MTBer

    Freeriding

    Moenie verwag om sulke jumps die eerste keer te clear nie. Ek net die jumps by thaba probeer clear op my eerste Downhill outing, kom ons se dit het nie goed uitgedraai nie ek so hard geval dat ek die bike moes verkoop het want my ouers het gese dis te gevaarlik... Ek wil nou eers bietjie jumps oefen op my ou BMX net om die gevoel te kry, ek het gehoor daar is bag jumping in Johannesburg, ek wil dit gaan uittoets na die eksamen ek wil nie skryf met 'n gebreekte arm of iets nie... Laat weet my indien jy ook iets mal te doen, miskien join ek...
  11. What kind of PC (Super machine) do I need to prosess and edit the videos?
  12. And that is 100mm travel?
  13. I know the USN have a 10km for kids
  14. Daar is sekere dele van groenies wat dit voel of my fiets gaan breek... Veral die downhill stuk agter die 'bat cave'. Daai S deel wat weer afgaan na Botha laan toe is ook baie uitgery en is nie meer so lekker as jy hom 2 keer op 'n dag doen nie. Dis net my persoonlike ervaring, en hy is ook nie meer beginners vriendelik nie, al my beginner pelle kla daaroor.
  15. What brakes are you running on your bike?
  16. Is die wagte nie deur 'n poligraaf toets toe die insedent plaasgevind het nie, ek kan amper dink dit moet standaard prosedure wees. Die wagtE moet ook albei poligraaf toetse doen as die item ( in die geval die pragtige, pragtige SS) gevind het, dink amper dit moet 'n standaard prosedure wees (wet kan dit vereis) die professionele liggam waaraan sekuriteit maatskappye behoort vereis dit. (Ek kan verkeerd wees)
  17. I have a Carbon 29er and it is not tubeless... You don't need tubeless on a weekend warrior bike... And a heavier bike will make you stronger!
  18. I wonder if PWC know about this? I think they are sponsering the park, they should know about this and how we as riders feel about the park at this moment?
  19. Fair enough. There are always loopholes, especially when someone gets hurt...
  20. 'N Ruk terug moes mens 'n vrywaringsform teken en iemand bo 18 moes teken dat die persoon die park op eie risiko betree. Ek dink ook dit is baie onregverdig dat die bruggie (hulle voel al hoe kleiner soos jou vaardighede beter word) verwyder het. Nie almal kan Van Gaalen en Giba toe ry om 40/50km se roetes te gaan ry nie... As jy die risiko vat en die guts het om sulke goed te doen moet jy nie kla as jy seer kry nie. Ek het laas Maandag vir die eerste keer gaan downhill ry by Thaba Trails en by daai groot Jumps het ek BITTER hard geval, ek het nie gaan kla by die mense dat ek seer gekry het nie, ek het my fiets opgetel en hom weer gedoen om hom te bemeester. 'N Baan moet nie makliker gemaak word om by jou vaardighede te pas nie, jy moet jou vaardighede verbeter en dan die baan gaan ry!
  21. Saw it, at that point of time it was to expensive and I didn't know I want to build one hahaha. So yes a student budget isn't your friend when it come to cycling.
  22. Where can a buy a frame local?
  23. Want to build a SS but can't find a cheapish XL frame... I have a tight budget and don't really have any money for one but want to build one! Want to save my race bike, heavy maintanace! Any one have an old XL frame or a decent bike that I can convert so a SS?
  24. Ek het vandag agter gekom jy ry nie net en hoop vir die beste nie, ek het lekker hard geval by Thaba!!! Ps dit was my eerste jumps en DH rit
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout