Jump to content

wessie12

Members
  • Posts

    247
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by wessie12

  1. wat my pla is dat die eerste ou n Polisie jacket dra
  2. en vir 29er gebruik jy 24" tubes....werk soos n bom
  3. ek stem 100% saam. tot dan ry ek al te lekker met my mtb in die veld. ek weier om my lewe te waag op die paaie. dit gaan baie jare vat voordat motoriste en fietsryers hulle houdings verander teenoor pad veiligheid en respek vir mekaar. die hartseer van die hele debat is dat dit slegs n klein handvol motoriste en fietsryers is wat die hele situasie vereger met hulle arrogante en vinger wys houdings. dit is almal se verantwoordlikheid en dit begin by elkeen van ons.
  4. ek het vandag dieselfde gesien op die n2 hoofweg en as n fietsryer/ motoris is dit totaal onnodig en uiters gevaarlik. slegs n handvol fietsryers frustreer motoriste en die res van ons ly daar onder. motoriste dink ons is arrogant en windgat... kom ons stel die voorbeeld en hou op vingerwys... ons almal het n plig teenoor pad veiligheid as fietsryer en motoris.
  5. 1st road race..03:17 on a mtb
  6. Silverback Vida 1
  7. het iemand nie dalk die profile nie? sal graag wil weet hoeveel klim daar was?
  8. Tubeless + Stans + Correct tire pressure
  9. two bottles should do it
  10. wessie12

    Karoo to Coast

    has anyone recieved their seeding?
  11. Saw a lady ride about 85% of the molehill yesterday...wow. she only walked the last 50-60m....
  12. moenie vir bliksembult vergeet nie, yster se berg gaan al jou energie vreet dan raak die laaste 20km laaaaank, dit gaan hierdie jaar beslis STAALWATER wees.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout