Jump to content

CatGirl

Members
  • Posts

    1379
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by CatGirl

  1. :lol: ja soos ek gemaak het met die bay to bay..boggerol getrain en net opgedaag...man ma ek was gaar by die fininsh! not a nice experience...
  2. dis ma wat ek ook gedink het...sal dit uitwerk op die calendar en dit beplan dat ek nie te op die tyd die 43 per week doen nie... thanks
  3. i have done a 30km with the bay to bay ocean basket run earlier this year in jan and started in clifton and went over suikerbossie, to houtbaai en weer terug oor suikerbossie...net net in tyd klaar gemaak en moet byse het nie ge oefen nie! net opgedaag ha ha ha
  4. yup running marathon 42km
  5. oo ok i see...I must just add the people who gave the advice are all comrades runners and 2 oceans utra runners..so waaa kom jy aan 50km vir die week? LOL I actually dont know what the cut-off is for this one, I just want to finish, even if it is 2 minutes before cut-off..it will be my first one so the finish line is all i have in mind, daarna kan ek ma drop dead LOL
  6. I am training for my first marathon, The Winelands on 17 November 2012 and started training 9 weeks ago. This is what i have done so far: Week 1 13/06 12 km Week 2 23/06 15 km Week 3 27/06 12 km Week 4 04/07 15 km Week 5 11/07 15 km Week 6 18/07 15 km Week 6 21/07 21 km Total for the week 36 km Week 7 niks Week 8 01/08 15 km Week 9 06/08 10 km Week 9 08/08 10 km Total for the week 20 km So wat hulle se is jy moet die afstand wat jy gaan hardloop in 'n week hardloop. Dan se ander jy moet 30km op jou eie kan hardloop, dus as 'n training ride. Ek mtb ook nog op saterdae(races) het gister ook gemtb(training), maar more vat ek af my bene is net te seer. so nou weet ek nie, die Winelands is op 17 nov 2012. Hoe gemaak? hoe lank voor die tyd moet ek die 42km vir die week doen en vir hoeveel weke??
  7. jong whichever dag dit is ek is ingeskryf vir die 60km ooooh brother!
  8. enige iemand in vi die een op 18 august 2012? eks in vir di 60km
  9. eks in...vi die 40km...75 way to far vi my
  10. wag lat ek ok ma share, die een by my tannie gehoor: 'n Vrou se wangbeen spiere is SO sterk, as haar wange opblaas gaan haar bene ook toe! LOL
  11. Al wat ek kan se: me...girl...1.58 hmmm al wat ek doen op single track..lean in... anticipate... as ek moet switchback: ek swaai my knie uit in die draai...help my om my balans te hou hier oppie hub is erens, iemand wat die selfde vraag gehad het en iemand 'n utube video ge"post' het ek het daai raad gevolg en gewerk soos 'n bom.. sal gou kyk waa daai vid is
  12. jong ek het nog altyd net oe gehad vir 'n BMC!! and BMC it is!
  13. exams over de doorns 55km afgehandel bike confirmed pickup next monday oja en ek moet mention..die bike weeg NET 10.3 kg's! maaaan ek kannie wag nie
  14. sjoe, dit was darem toe nie so koud gister nie en ek het darem klaargemaak! lol 1. Kan iemand my se hoelaat PPA opgepak het dus die matte opgerol het en ophou tyd vat? 2. My start tyd was 8:41:06 die cut off was 12h30, so ek kry die idee hulle vat die start tyd van waneer die PPA members wegspring en nie waneer die laaste mense wegspring nie(ons met die temporary numbers)?
  15. Wie het al die 55km gery en kan my meer vertel, ek sien op die profile die hoogste punt is op 'n 1000m maar begin by 450m dan kan dit nie so erg wees nie? vorige jare die 35km gery.
  16. o grieta pieta, nie op my fiets nie, net my slippers en crocs is pienk
  17. jong ek is hardup vir 'n bmc ma darem nie SO hardup nie het jy malan van cycle addiction(bmc agent) lat weet? netnou kom die ou da in om te kom uitvind hoeveel is die fiets werd(hoeveel hy kan kry vir die fiets)
  18. maaaan ek vra ma net yall se opinie, solat ek doodseker is voor ek my bank gan breek, en gan ek hom breek!! :lol:
  19. ha ha ha ai toggie yall die prys is reg,baie reg! ha ha ha sal confirmation gee later die week. wil net eers die eksamen agter die rug kry vrydag en het saterdag die de doorns se 55km, sal nie die nuwe een in tyd he vir saterdag nie, setup sal nog moet gedoen word
  20. anybody willing to give their 2c's?? I can get a 10kg bike with full XO...hmmmm ma gan liewer nie se vir hoeveel smekkas nie :D damn ek weeg 54kg's my merida is 12.9 kg 3 kg af en dis 'n duallie,small
  21. fanks hey
  22. Ek sien nie SA as 'n country they ship to nie? hoe het jy jou goed hier gekry en wat was toe jou import duties en P&P op die ou end?
  23. Ek hardloop DIE een sondag en my bene is nog seer van die naweek se mtb..oh brother! im k@kking myself die rooi is die op gedeelte en die groen is die af gedeelte Wie harloop nog?
  24. ek het ook 'n Nedbank proof of payment hier en myne het 'n notification number bo-aan daai een aint it ne....
  25. pity about the duo..sal ma dan die 45km doen
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout