Jump to content

CatGirl

Members
  • Posts

    1379
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by CatGirl

  1. FYI: hulle hou ook die ladies' garments an nie!!!
  2. waarvan een kat GARFIELD gan wees!
  3. at this moment me listeneing to the very best of Peter Tosh...ireee mon
  4. ai fk ha ha haa ek kry eerder 'n man en offer hom!
  5. vandaar dat ek by 'n biokenitikus was en my oefeninge doen vir lae rug ma nogsteeds hammie probleem op gedoen..ai toggie...
  6. ek dra nie sykouse nie...dis vi oumense
  7. shorts het gekom en sal more optel. 15% afslag gegee
  8. jaaa broer.... jy se my wat ek alreeds weet. het nie medies nie...nie almal kan alles bekostig nie DUS ek moet 'n ander plan probeer maak was al by biokinetikus... dit raak duur! het nie 'n boom after in die tuin waa ek pienkes kan gan afpluk my prbleem is ook nie 'n spierpyn nie..ek sit al met die probleem vir amper 2 maande. net gewonder of daar iets is wat kan HELP om injurie vinniger kan laat recover OTHER than resting it...which im doing... en die beste persoon om so vraag te antwoord sal 'n dokter wees. ek wag nog vir hellodoctor.com om te antwoord dan sal ek dit hier post
  9. ha haha en ja fisio raak te duur, da moet ander maniere wees myne is 'n recurring probleem, laasjaar die selfde probleem gehad ma het nie so baie races gedoen, sedertdien het my race agenda ge-triple. ek tel more my compression shorts op en sal lat weet hoe dit gan, verder het ek sommer op hello doctor.com gevra of 'n doktor iets kan voorskryf ie pille of injection, sal ook lat weet wat hulle da se. laas ook da vraag gevra oor lae rug pyn..die antwoord wat ek gekry het was: gan kry 'n rug operasie!!! sterte met jou hammie ook
  10. o vrek ja...was mos my 40ste daai dag en dit het baie goed gegan dankie!..sub 2:30 gedoen en dit was ma my 4 de 1/2 hamstring het nie gepla nie....ma as ek fiets ry dan sukkel ek..so ek het van die lourensford classic af so 3 keer gan ry en dit was nie goed nie,nou gan draf ek ma na werk.. dit sit nie strain op my hamstring en boud spier nie. ek het anti inflamatories, K-Fenak, gedrink, dit help nie muscle relaxers, dit help nie, pak ertjies, help nie, voltarin gel...okkie so ek het nou compression shorts bestel en sal dit hopelik more kry. verder weet ek nie.... ek het al alles getry buffet olives is volgende naweek
  11. wonder wat was die elevation gain/loss op daai race!
  12. ek sal dit post onder Ladies in shorts & Bicycles garing
  13. ja ja jaaa ha ha ha haa they mos nou ordered the thing and giving me a discount so nou compain ek nie meer nie
  14. so jy meen:
  15. yup ek weet dankie... ek verkies om in 'n rerige winkel te shop
  16. sure...ek sal die shorts op die couch sit en 'n pic vat
  17. thank you but they have put in the order already for the First Ascent cpr shorts...i am kinda a fan of and like FA and i am getting a discount for my trouble!
  18. jong ek soek compression! ma dankie ! stukkie koek?
  19. man oh man!!
  20. ha ha haa SMW somerset wes nou net gebel en het nou die blerrie cpr shorts bestel en gese hulle gan my afslag gee om op te maak vir die schlep en frustrasie!!! ha ha haa
  21. ja kom, hiers koek ook
  22. JUIS vir al daai ure voor die stoof!!!
  23. the weirdest thing: i was just informed that they only carry mens compression garments at the somerset west branch! store management decided that...huh???? wtf???? i went there sunday and only saw garments for men, so today i called to find out what the story is and was told the above. is this a form of discrimination? hell nog nooit van so iets gehoor nie!
  24. shi!t nee ek weetie
  25. sorry jong daai het SO verkeerd uitgekom dis net nie waar nie...nie hoe ek dit bedoel het nie
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout