Jump to content

snapshot

Members
  • Posts

    306
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by snapshot

  1. Ek bedoel nie jy kan nie swem nie.. as jy n swembad het wat jy kan gebruik moet jy dit doen.
  2. Grapkas as jy kan swem moet jy dit doen dit is baie goed vir jou rug.. dit haal die die gewig van mense se rug af as jy so oefen plaas daarvan om nou push ups en daai goed te doen..
  3. Waar kan mens van hulle sien of koop..
  4. Ek het al van die Bontragers vas gehou.. jy voel nie die wiel nie.. daars gee gewig limiet op hulle nie.. Man maar hulle is nice.. Net jammer ek het nie die geld vir hulle nie
  5. Ek moet saam met Wonder Woman stem Zipp's
  6. Daars ook n "online bookline" 08611 MANGO(62646). Ek was gelukkig vroeg en het vinnig my bookings gedoensnapshot2006-10-31 00:16:12
  7. Hallo as julle nog nie julle flieg kaartjies het vir Argus nie.. gaan kry dit nou by www.flymango.com Ek het nou net daar kaartjies gekoop "MAN" is die prys goed.
  8. Thanks Grapkas ek het net gehoor van dit ek gewonder. Hoe was jou races gewees
  9. Wie is die Ladies wat ge(disqualify) is die naweek in die Telkom race?
  10. Baie geluk mannetjie maar ongelukkig as jy die gewig wil verloor moet jy dit vinnig doen want as daai kleintjie kom gaan jy nie so baie op die fiets sit nie.. want as jy die tyd gaan he gaan jy liewer wil slp
  11. My bubby.. Sy kort nou net n paar Zipp 404. Ne Crux
  12. Yes Crux thanks.. Ja ek het hard gejaag ek het op een van die climbs af geval.. en toe besluit ek moet maar kyk hoe naby ek aan hulle kan kom..
  13. So Wie van die hubbers gaan almal Shova ry?
  14. Phen hoop jy rug word gou beter
  15. ons beplan om 5 uur op die snelweg in PTA te klim en so dat ons van die JHB verkeer mis
  16. Ok ek sal begin. Ons gaan vroeg more oggend in die pad val, wil voor die verkeer deur wees.. en dan kan ons dit lekker rustig vat
  17. Hi So die naweek is amper hier en die Gauteng Cycles gaan Durbs toe.. So Wie ry wanneer af Durban toe? NB Ry veilig
  18. Die weerkaart het ges? reen vir Gisteraand nie vanoggend nie
  19. Ja en ek het my ander deel ook by fietry ontmoet..
  20. My broer het my in die fietsry in gekry.. altyd ander sport gedoen.. Eendag s? n oom vir my jy gaan jy nie wil op hou fietsry nie.. dog toe by my self oom jy weet nie waarvan jy praat nie .. ek ry mos fiets maar voel nie so nie. So paar maande later.. And I'm Hoocked
  21. I'm at work and don't have a TV
  22. Hi I couldn?t watch supercycling last night?? What did they talk about.. What races in South Africa did they broadcast? Any new stuff
  23. Time and money
  24. Ek sien mens kry blou maar ek dink die rooi lyk mooier.
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout