Jump to content

snapshot

Members
  • Posts

    308
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by snapshot

  1. nochain nice dan sien ek jou daar. gaan jy my bietjie help.. ek het nog nooit kermesse gery nie..
  2. Ek is net so bang vir die race MWNN maar ek dink om hom die jaar aan te vat..
  3. Race wat ek wil ry Bela Bela classic Powerade Kremetart Jock Cycle Challange "nog nie seker oor hom nie"
  4. ha ha spinnekop ek is nie pissie nie ek is snapshot.. en ek gaan nie die 58km ry nie.
  5. Ek wens die bestuurders wil leer ons het eindlik net soveel reg soos hulle om op die pad te ry.. ons beweeg net uit ordentlikheid uit die pad en omdat ons so maklik raak gery word en baie seer kan kry. Want volgens die wet mag ons nie aan die linkerkant van die geel lyn ry nie.. Alle sterkte vir Kemp.
  6. Daar is nie n Argus seeding race naby hulle nie so nou maak hulle die Jock n seeding race vir hulle... maar ek dink nie hy gaan jou seeding so goed doen nie..
  7. Hy hy.. hy gaan die lang een doen daar is ander mense wat die kort een wil doen wat begin fietsry
  8. Ek moet saam met Bikemax stem mens moet die regte "tubbie glue" gebruik. En dan moet die tubbies ook die reg te druk wees en jy moet die regte remblokkies gebruik.Want anders word die carbon te warm. Jammer om te hoor dat jy geval het T-Bag..
  9. So wie van die hubbers gaan daar wees?
  10. Daar is kermesse die 28April by voortrekkerhoogte
  11. Merida is net so nice raam.. FullCarbon.. ek het een en is mal oor hom..
  12. Nou ry ek met cyclone.. ek wil nou vir my vermarc koop wag net dat hulle my size in krysnapshot2007-03-27 03:33:32
  13. Berman Vermarc word in Belgium gemaak.. Manne ek het n assos broek was happy vir n rukkie, hom gebruik vir die "long rides" nou wil ek nie meer met hom ry nie hy maak my so seer dis nie snaaks nie... en ja ek gebruik die assos room soos hulle s? was hom soos hulle se maar ek sal nie sommer weer asssos koop nie ek betaal nog aan hom af en hy l? in my kas snapshot2007-03-27 03:17:50
  14. Na saterdag se ride dink ek ons moet dalk kyk om die groep in twee te deel raak so bietjie groot.
  15. Ek s? jou wat alby een vir die grils en een vir die manne..
  16. Crux dit is n baie mooi kar daai.
  17. Ek weet daar is nog wanneer sien ons die ander
  18. Die best tyd om n fiets te koop is August - Oktober dis wanneer die volgende jaar se fietse uit kom.
  19. Die manne van die kaap sal my kan s? as die wind hoe waai se hulle kom daar reen?
  20. Forecast: Sunday, 11 March 2007 Min: 16?C Max: 26?C Weather: Partly cloudy Wind: moderate south-westerly Sunrise: 06:42 Sunset: 19:10 Moonrise: 23:10 Moonset: 13:35 Moonphase: Last Quarter
  21. Ek stem saam rerig bly dat hy baie beter is. snapshot2007-02-28 12:45:47
  22. Hoe dan anders
  23. Sterkte ons hoop jou broer gou beter skap. Snapshot & Jokerman
  24. Ek het so rukkie na julle daar verby gekom maar die ongeluk wat ek gesien het is die persoon oorlede. Daar was n wit lap oor die persoon. dit was so 15km van die einde af
  25. Waar het dit plaas gevind..hoeveer van die einde af? Hoekom ek vra is want ek het n ongeluk gesien
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout