Jump to content

snapshot

Members
  • Posts

    306
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by snapshot

  1. Ek stel ook belang. Spinnekop hou my op hoogte asb
  2. Baie Geluk girl..
  3. Hi Jason it looks very nice.. Merry Christmas To you and Michelle and the little one as well
  4. Hello Baie geluk met jou B-day hoop daar is nog baie meer en dat jy altyd so nice "boet" sal bly..
  5. Specialized (S-Works) is die beste skoene. Ek loop al my skoene in die binne kant af en specialized is die enigste maak wat daarna kyk
  6. Proline Professional Ladies Team Line-up 2008: Anriette Schoeman Robyn de Groot Engela Conradie Arien Torsius Carla van der Merwe Lizette Nortje
  7. waar kan ek die results sien?
  8. Ons sal ook daar wees en seker die meeste van TCS
  9. Wonder Woman laat weet my asb van die reelings van die ride ek sal graag wil saam ry asb.. Eks net nie elke dag meer op die hub nie. So ek mis van die rides
  10. Bontrager
  11. Plus Polar se diens is ook baie goed..
  12. 2teeth As jy gewoont is aan jou Polar wil jy nie meer sonder een ry nie.. Ek het n 725i baie nice.. ek kan sien as ek siek word.. mens kan alles daar sien.
  13. Christie wie beplan die ding en wanneer? hou my op hoogte asb
  14. Sterkte aan almal wat deelneem.. Ek sien daar kom nog koue..
  15. spinnekop ek moet saam met MWNN stem...
  16. shaunh Ek werk op loftus en die almal begin nou al in te kom. so jy moet vroeg wees as jy goeie parkeering soek.. en onthou meer van die paaie wat toe gemaak word..
  17. Nee dit het op die stage 2 plaas gevind.. Graskop Lisa het dit gewen sy het dit verdien.
  18. eks nie snaaks nie en ek stem nie altyd saam met Marius nie maar wie is jy om te se hy mag nie iets se nie.
  19. Al die ladies kon daar in geklim het.. maar ons het geweet wat is REG en wat is verkeerd.. snapshot2007-06-11 06:21:00
  20. Weet iemand hoe dit met Marissa gaan?
  21. Om in daai groot bunch mans te bly is makliker as om by die ladies bunch te bly dit belowe ek jou.. mens kon dit voel toe die mans verby gekom het het hulle baie wind af gekeer.
  22. ek hoor wat jy se beesblaas.. n jaar terug is Amoryn uit gehaal om dat sy dit gedoen het..
  23. Angel ek stem nie saam met jou nie jy het gesien hoe hard het die voorste ladies gewerk om die ladies uit die mans bunch te gaan haal .. jy verdien nie daai wen nie.. sorry.. duidelik was jy nog nooit by die kremetart nie die 2de stage is altyd n "skoon" stage jy spring nie by die man in nie.. net soos die ladies wat in gespring het by die 1ste stage se sprint was verkeerd.. Lisa Samantha en Marissa het hard gewerk en dit moes tussen hulle gewees het wie die stage moes vat..
  24. Tot hoelaat kan ons ons nommer gaan haal.
  25. Onthou net manne die prys wat ek vir julle gese het dis die prys wat hy in die winkels voor beskikbaar is..
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout