Jump to content

Babba's short AGAIN!!!

brad890

Recommended Posts

Moeg vir Babba's se sandputte! Ek ry nou liewer Vori-berg en kry waarde vir my geld - slegs R80 - selfs ook op die dag van die race!

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 42
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Read this on waterpoint.co.za on the race report by Amy Mcdougal

"Due to a Lion on the loose on one of the farms on the regular Babba’s route, Andre had to make a last-minute route change which saw us doing a longer, much more technical 3-lap race. If you are skilled at navigating deep sandy sections and rocky climbs, you would have thrived on this one. If not, well, what doesn’t kill you only makes you stronger!"

Is this a joke?

Link to comment
Share on other sites

Hou tog net op kerm. Mense doen moeite om die races te reel. Hulle doen dit nie vir charity nie. 28 of 35 WTF? As jy ophou squeeal en net ry sal jy elkgeval top 10 kry regardless.......

Eerste keer wat ek hoor iemand blameer `n kort roete vir sy eie foute.

Erken jy was nie goed genoeg nie

wiiieeeeeeeeeeeeee

Wat ek 'n probleem mee het van my kant af is ek het die 70k gedoen en 140 betaal. Ek het my vrou vir die 35k ingeskryf en 120 betaal, dink dit is effens duur vir die kort roete, R90 is ir my 'n beter prysvir die afstand

Maar aan die ander kant die meeste mense het vir die 35km ingerskryf, so hulle probeer seker hulle geld daar maak

Link to comment
Share on other sites

I did the 35km and the results werent right. People cheated esp in the top 10. My mate and I were counting places as we were in the front and should of finished around 7 & 8th but official was 13 and 14 but on the day was 12 and 13. Also before crossing the line we saw a lighty who started with us but got left behind along time ago fixing his chain so I think people were taking shortcuts somewhere.

I saw the Ipod user he was arrogant when the offical told him to get rid of it. He thought he was clever by saying no its for a phone said hello and continued talking to his mate so thumbs up to the offical.

Link to comment
Share on other sites

So maw dit kos R2 `n kilo.......... kan nogals `n duur speletjie raak...........

Het jy gesien wat kos skaapvleis per kilo???

Link to comment
Share on other sites

Bliksem, so ek moet nou kies tussen die race saterdag of skaaprib vir middagete? Ek gaan my fiets mis..........

Wie gee elkgeval om oor top 10? Mens ry vir jouself? As ander mense wil cheat, los hulle. Integriteit is nie iets wat mens kan koop nie.........

What goes around, comes around.... eventually

Link to comment
Share on other sites

Bliksem, so ek moet nou kies tussen die race saterdag of skaaprib vir middagete? Ek gaan my fiets mis..........

Wie gee elkgeval om oor top 10? Mens ry vir jouself?

As mens vroeer klaarmaak kan mens vroeer loop braai so top 10 is belangrik. Plus mens kry soms 'n geldjie as jy wen en dan kan mens 'n ou skaap tjoppie bekostig! En dalk as daar iets oor is 'n entry vir 'n volgende race.

Link to comment
Share on other sites

As mens vroeer klaarmaak kan mens vroeer loop braai so top 10 is belangrik. Plus mens kry soms 'n geldjie as jy wen en dan kan mens 'n ou skaap tjoppie bekostig! En dalk as daar iets oor is 'n entry vir 'n volgende race.

Andre het die top 3 ouens aangesê om die tweede koevert vir hulle Pa's te gee.

Ek het die koevert gekry, maar die &%#?@/ laaitie het reeds die inhoud verwyder...

Link to comment
Share on other sites

Andre het die top 3 ouens aangesê om die tweede koevert vir hulle Pa's te gee.

Ek het die koevert gekry, maar die &%#?@/ laaitie het reeds die inhoud verwyder...

My vrou doen dieselfde.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout