Jump to content

Recommended Posts

Posted (edited)

It's always the fun riders who make the **** OR the guy that rides fast for a fun rider and thinks that he is a Pro :clap:

 

I have never been rude to a fellow cyclist in a race when passeing them in bunches (when I was still younger) or when riding with them when the Elites popped me... They are usually mean to me :P

 

Point is... You are no better than any other guy on the road, fun rider or not! We all enjoy the sport :thumbup:

Edited by Gr00tbaas
  • Replies 53
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

DIE DROL

 

DIE SPOOK DROL

Jy voel hom uitkom, maar wanneer jy kyk, is daar niks in die toilet nie

 

DIE SKOON DROL

Jy voel hom uitkom, jy sien hom in die toilet, maar daar is niks op die papier nie

 

DIE NAT DROL

Die tipe waar jy jou gat 50 keer afvee, maar dit voel nogsteeds vuil, dan moet jy toiletpapier in jou onderbroek sit sodat jy nie briekmerke los nie

 

DIE SECOND-WAVE DROL

Dit gebeur wanneer jy klaar is met die taak, jou broek tot by jou kniee optrek en dan agterkom dat daar nog een oppad is

 

DIE BARS-'N-AAR-IN-JOU-KOP DROL

Die tipe waar jy so hard druk om die bliksem uit te kry dat jy letterlik 'n hartaanval kry.

Die een het Elvis gevang

 

DIE BOOMSTOMP

Die tipe drol wat so groot is, dat jy te bang is om hom weg te spoel sonder om hom eers in kleiner stukkies op te breek (Dit gebeur gewoonlik wanneer jy by ander mense se huise is)

 

DIE FREE-FLOW-EXHAUST DROL

Die tipe wat so hard raas wanneer hy uitkom, dat die kakhuisdeur eintlik?rattle

 

DIE MORNING-AFTER DROL

Die tipe drol wat die oggend na 'n heavy party uitkom. Sy bekendste kenmerk is die briekmerke wat hy onder in die toilet los

 

DIE MIELIE DROL

Die tipe drol waarin die mielies wat jy geeet het soos rosyntjies in 'n muffin sit

 

DIE EK-WENS-EK-KON DROL

Die tipe waar jy gedink het jy moet, maar al wat uitkom is 'n paar poepe

 

DIE RUGBREEK DROL

Die tipe drol wat so seermaak wanneer hy uitkom, dat jy dink hy het jou sideways verlaat

 

DIE MICHAEL-SCHUMACHER DROL

Die tipe wat so vinnig uitkom, dat hy jou hele hol nat spat

 

DIE HANG DROL

Hierdie drol weier eenvoudig net om uit te val, al is jy klaar.

 

DIE GEDOG DROL

Jy't gedog jy gaan poep, toe *** jy in jou broek.

 

DIE ONREGVERDIGE DROL

Bryce Lawrence

Posted

DIE DROL

 

 

 

DIE BARS-'N-AAR-IN-JOU-KOP DROL

Die tipe waar jy so hard druk om die bliksem uit te kry dat jy letterlik 'n hartaanval kry.

Die een het Elvis gevang

 

 

 

:lol: :lol: :lol: :lol: :lol:

Posted

 

DIE BARS-'N-AAR-IN-JOU-KOP DROL

Die tipe waar jy so hard druk om die bliksem uit te kry dat jy letterlik 'n hartaanval kry.

Die een het Elvis gevang

 

 

 

dink vir Bruce Lee ook

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout