Jump to content

Recommended Posts

Posted

HD se BB is 352, maar meer belangrik (vir Jonkers) is die sagged height van 304mm! Glo my ekt my fair share van rock strikes al gehad! Maar hoe verder jy die bike oorle hoe minder van 'n probleem is dit!

Foot out, flat out.

:D Kick the tyres, light the fires big daddy!

  • Replies 46
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

So ouens, ry ons Tokai die naweek? Ek en my boet bring ons 5.5 en M3, en Capricorn het belowe ek kan sy M9 vir 'n spin vat. Banna, ons kort net jou bike, dan het ons amptelik 'n Intense club ride! Crow, jammer, jy sal maar 'n Carbine moet aanskaf om nie uit te voel nie...

Martin, ons het ongelukkig reeds 'n ride in Jonkers gereel, maar sal kyk of ek die ouens se arms kan draai. Een van my riding buddies het die Tracer 2, so die club groei darem so bietjie. :) As daai blerrie Kraai ook net sy gat in rat wil kry...

Cool, laat weet maar! Jonkers is awesome, is net bietjie 'n trip vir my.

Kraai moet net ontslae raak van al sy oorskot goodies, dan kan hy waarskynlik 3 Carbines kry.

Posted

Martin, ek het ook 'n Intense 5.5, en geniet hom baie. Ek het al gedink waarmee ek hom sal vervang, as dit die dag nodig is, en sover het ek besluit op die Santa Cruz Heckler. Baie sal dink dis ou tegnologie, maar ek het al op een gery en dit is een awesome fiets en ek hou baie van die "simplicity".

Turner 5 spot is ook 'n uitstekende raam vir 'n trail bike.

Posted

Cool, laat weet maar! Jonkers is awesome, is net bietjie 'n trip vir my.

Kraai moet net ontslae raak van al sy oorskot goodies, dan kan hy waarskynlik 3 Carbines kry.

Hie hie...ja ongelukkig is Tokai weer 'n bietjie uit die pad vir my, en die rede hoekom ons eerder baie tyd in JH spandeer. Maar ons sal 'n plan maak.

Ag wat as Kraai inferior equipment wil gebruik is dit sy probleem. :D

Posted

Thanks for the input Sean, I'm definitely going to see if I can ride one first. On the narrow bars, I ride with them anyway (645mm MonkeyLites) at the moment, so I think they setup may suit me.

Is that your steed in the picture?

Yes, that is my current steed that I have been the very proud owner of for the last 3 months. Has a full XTR 2012 Trail Group set, Thompson Stem and Seetpost, FSA Carbon Nano Flat Bar 600mm, Easton EA90 Wheelset wiht WTB Bronsons Tires. My personal favourite is the Rock Shox Revelation XX Carbon Tapered Steerer that flips between 120mm and 150mm, Adjust by actually changing the Shock height so going to 150mm slackens me out even more :thumbup:

:thumbup:

Absolutely. I currently ride a Revelation 110/140 on my Intense, it's amazing how shifting between the two travel settings can change the bike completely. My dream spec would include a Revelation XX.

Posted

.Greg Minnaar rates it as his favourite bike of all time, even though we obviously have to take his sponsored opinion with a pinch of salt.

i take it he can't include the Honda as none of us could dispute it

Posted

i take it he can't include the Honda as none of us could dispute it

I heard somewhere that his Honda was apparently a piece of crap, which makes how fast he went on it even more impressive. Don't have anything to back this up though, do you have any info on how good (or not) it was?

  • 2 weeks later...

He said the drivetrain had a lot of friction..but not to sure.. I recon one can learn to ride anything fast... as he proved when riding the ciclocross bike on supercycling that time...

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout