Jump to content

Recommended Posts

Posted (edited)

My Merida 96 het n kraak onder by die BB. Die frame is nie onder waarborg en is al reeds vervang. Het n search op die hub gedoen en sien dat dit nie aan te beveel is om hom te laat reg maak nie. Wil net hoor of iemand dit al gedoen het en waar (Wes Kaap) Sal graag die frame wil gebruik as oefen/speel fiets.

post-2414-0-77556300-1339403380.jpg

Edited by skollie
Posted

Kan dit laat sweis maar nie aan te bevele nie gesien die plek van kraak. Baie stresvolle joint

 

het foto by gesit glo nie die kraak is op n te stressvolle punt nie. Maar dan aan die anderkant hoekom het hy dan daar gekraak???

Posted

het foto by gesit glo nie die kraak is op n te stressvolle punt nie. Maar dan aan die anderkant hoekom het hy dan daar gekraak???

 

Jou BB vat helse stress hence hoekoem daar so baie bb's kraak, jy kan nie alu swys en regmaak nie, tensy dit 5000 series alu is, en meeste bikes is 6 or 7000 series, die frames word gewsys en gebak in oonde om "hard" te raak. As jy hou van jou tande waar dit huidiglik is, swap dit uit onder warrantee.

Posted (edited)

beside your nuts....

 

Try your luck..

 

Know there is a spot here in Saltriver, Voortrekker rd that does alu welding. done some work on my Sail Boat.

 

Work look quite prof done.

 

Good luck

Edited by Andro
Posted

You can get it welded but you need to take it to someone that knows what they are doing. There is ALWAYS going to be a chance of something going wrong after the repair. How much of a chance are you willing to take? .If you don't come right you can send it to Durban. I have started a collection of cracked frames.

Posted

My Merida 96 het n kraak onder by die BB. Die frame is nie onder waarborg en is al reeds vervang. Het n search op die hub gedoen en sien dat dit nie aan te beveel is om hom te laat reg maak nie. Wil net hoor of iemand dit al gedoen het en waar (Wes Kaap) Sal graag die frame wil gebruik as oefen/speel fiets.

 

Duct Tape?

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout