Jump to content

Recommended Posts

Posted

Ek het vanoggend vir 'n solo ride gegaan. Die laaste 15km was op die pad tussen Robbertson en Worcester [lekker gladde & gelyk teerpad, met 'n 2m? skouer]

Met nog so 10km om te gaan het ek by 'n kruising aangekom [karre van die kant af moet stop]. Ek het omtrent 45kph op daardie stadium gery.

Daar het 'n bakkie aan die regter kant van die pad gestaan wat wou regs draai op die Robertson pad [i.e. hy moet oor die middellyn gaan]. Die dwis ry toe mos net voort en ek scheme as ek in die skouer bly en hy bly in sy baan sal dit seker ok wees? [Hy moes anyway vir my gewag het]. Toe scheme die vark mos om onmiddelik af te trek om n paar hikers op te tel wat ook by die kruising staan. Daar word ek van die pad af gedruk. Stamp eers teen een van die hikers voor ek bosse in is.

Dit was die eerste keer wat ek dit nodig geag het om my "cape flats" maniere uit te haal en my hele gynecology woordeskat op die driver uit te skree en sy spiee?ltjie 'n knock te gee. Die ou sit en smile toe net vir my.

Ek was te bewerig om die bakkie se maak & model te onthou. Ek dink dit kon 'n ouerige Hardbody gewees het met so ligte/vuil blou kleur. Dit het CW nommerplate opgehad. As iemand dalk so bakkie ken op Worcester, laat weet my asb.

Posted

Ek hoop jy kry die (kies jou ginekelogiese woord) en gee hom 'n lewensles.  Dit is nie lekker om gestamp te word nie, en dit gebeur meer en meer.  Dalk moet iemand 'n voorbeeld van die mense maak.

Posted
Kom ry eerder in PE.  Hier's lekkerder paaie en nogals baie minder bokse!

 

Bly weg uit Afghanistan uit hier weet die motoriste nie eers hoe hulle mekaar moet hanteer nie let alone fietsryers.  Hier is nie 'n robot of 'n stop straat nie en ek is in die hoofstad van Kabul wie die meeste "guts" het ry in die kruising in en die res stop.  So ry jy ook op die linker kant of regter kant van die pad,  soos die gier jou vir die dag pak........  En dan moet jy pasop vir die weermagsdele en polisie wat ook die pad gebruik.  Hulle het weer hulle eie reels  EISHShockedShockedShocked
Posted
Ek hoop jy kry die (kies jou ginekelogiese woord) en gee hom 'n lewensles.  Dit is nie lekker om gestamp te word nie' date=' en dit gebeur meer en meer.  Dalk moet iemand 'n voorbeeld van die mense maak.[/quote']

 

Wat kan mens nou regtig doen? Dit help nie eers jy gaan polisie toe nie Confused So twee jaar terug het 'n groep mans my op dieselfde stuk pad probeer "bike-jack". Ek het seker twee kilo's verder 'n polisie "van" gesien staan en die mans binne in vertel wat gebeur het. Hulle het net ges? solank ek nie beseer is nie, moet ek nie eers moeite doen om dit te rapporteer nie.Dead
Posted

Dit sou VREK lekker gewees het om die Vuilgoed te kon afmaai - maar vandag kan jy nie eens lekker hulle oumas vloek toe - Tatie en sy makkers ruk 'n mes of 9mm uit - slaan jou in 'n papie of skiet jou - vat jou fiets , klere - en los jou in 'n sloot - sop vir die vloek woorde - ek weet dis swaar.

Posted
Kom ry eerder in PE.  Hier's lekkerder paaie en nogals baie minder bokse!

 

Bly weg uit Afghanistan uit hier weet die motoriste nie eers hoe hulle mekaar moet hanteer nie let alone fietsryers.  Hier is nie 'n robot of 'n stop straat nie en ek is in die hoofstad van Kabul wie die meeste "guts" het ry in die kruising in en die res stop.  So ry jy ook op die linker kant of regter kant van die pad' date='  soos die gier jou vir die dag pak........  En dan moet jy pasop vir die weermagsdele en polisie wat ook die pad gebruik.  Hulle het weer hulle eie reels  EISHShockedShockedShocked
[/quote']

 

Lagos is dieselfde. hier is nog Okadas ook (125cc motorfietse) Die mense ken nie vrees nie en jaag soos mal goed. Geen reels nie en ry sommer verkeerdei rigting in. Hulle is skler van die beste motorfiets hanteerders wat ek nog ooit gesien het. Sien gister een wat met 'n beeskop wat hy bo-op die drywer se rug laat rus. Een van daai met die merkske groot horings. Sous en sop net waar jy kyk. So gedoen moet seker maar vrot wees.

 

Samloor, ek hoop jy het 'n drywer. Ek het en jy bly later heeltemal onbetrokke. Road rage bestaan nie hier nie en ek dink so Nigerier sal nie langer as 10 minute in Sa hou nie!!!!!!
Posted

Hey BigH....I have got a nigerian License and I drive myself around in the evenings and on some Sundays.

 

The things I have seen Okada drivers carry is incredible...Shocked

 

 

 
Posted

 

Hey BigH....I have got a nigerian License and I drive myself around in the evenings and on some Sundays.

 

The things I have seen Okada drivers carry is incredible...Shocked

 

 

 
Well share with us.

 

Posted

 

Hey BigH....I have got a nigerian License and I drive myself around in the evenings and on some Sundays.

 

The things I have seen Okada drivers carry is incredible...Shocked

 

 

 
Well share with us.

I've seen pics of large appliances like fridges, timber, bags of cement, dining room tables, double beds etc.

 

Bear in mind these are pretty small motorbikes.

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout