Jump to content

Cherise ry vir MTN... dws sy ry 'n Raleigh!!!?????

Recommended Posts

  • Replies 41
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted
Ek se weer jy willie rerig "race" nie..... wat gaan jy vir die anner Boksombenne lede se as ekke en die mighty M dalk wen!!!!!!!! teeee heeeee

PS daai tydjie waarna jy so smag is dalk nader as wat jy dink!!!!!!!!

Met n combined FTP van 700 watts en n average Power to weight van 4.5 watts per kilogram op my tandem sal jy maar mooi moet ry om net in dieselfde race as ek te wees... maar hey' date=' daar is altyd pap wiele ne?
[/quote']

Blukemmer!!!!! Hoekom huur jy nie jouself uit aan ESCOM nie. Jy kan dalk dan daai Superheor costume bekostig wat jy altyd voor gesoek het....... O ja en ook die Charles Atlas body building course bekostig want jy gaan simpel lyk in daai costume met jou maargat fietsryers lyfie!!!!!!!!!

Sorry ewep hy soek daarvoor...... ek dink hy is eitlik 'n boellie!!!!!!!

PS ek kom dalk die Kremetart ry en dalk ook die 94.7 en dalk join ek die bende op hulle fun.... (ny) rides. Wie weet dalk kom ekke weer in my ou huis bly daar in Petooreja!!!!!!! Jippeeeeee!!!!!!!
Posted

2007 Raleigh frame Team Issue Zipp Tubies met Dura-Ace 7.2kg

Photo please of the bike on the scale!?  Wink

Spidy, Trompie het gese die fiets mechanic kan nie Davey boy se fietsie onner 7,7kg kry nie. Die anner piet se 9kg en een se 8kg en nog een se 7,2 kg. Ek staan nou hier met 'n botteltjie Nestle Pure Life water in my hand........ 500ml ...... dit is 500 gram. Se my nou rerig kan jy met jou sensitiewe lyfie regtig 'n verskil van 500 gram voel of glo jy ook maar net wat die skaal se???????
Posted

Soos ek se ek het die fiets gery en dit weeg meer as 8 g, dis heavy en die het nogh die zipps op gehad, so wil eers nie praat oor swaarder rims nie, en net per toe val, Darryl Impey het laas jaar 7 Raleighs gebreek.

Posted

vertel vir impey hy moet dit nie off road gebruik.

of, wait, Vra vir die Distibuter, (hy is mos 'n hubber) om ons te kom vertel hoeveel raleighs het MTN se span vir hom terug gegee wat gekraak en gebreek was.

Even die mtb's het gebreek, 'n pel het die eerste geel ralleigh team op die Hell and back gery (nog voor mr evans een gehad het, hy het dit eers daar gesien) omdat sy ralleigh sy gat gesien het.

Hy het 'n calculator nodig om dit op te tel !!

Posted
 
PS ek kom dalk die Kremetart ry en dalk ook die 94.7 en dalk join ek die bende op hulle fun.... (ny) rides. Wie weet dalk kom ekke weer in my ou huis bly daar in Petooreja!!!!!!! Jippeeeeee!!!!!!!

Daar gaan die eiendoms waarde van Pta weer.....net toe ek dog dis veilig.....Confused
Posted

Spidy' date=' Trompie het gese die fiets mechanic kan nie Davey boy se fietsie onner 7,7kg kry nie. Die anner piet se 9kg en een se 8kg en nog een se 7,2 kg. Ek staan nou hier met 'n botteltjie Nestle Pure Life water in my hand........ 500ml ...... dit is 500 gram. Se my nou rerig kan jy met jou sensitiewe lyfie regtig 'n verskil van 500 gram voel of glo jy ook maar net wat die skaal se???????
[/quote']

Oom moenie water drink nie.....vissies spyker in water!!  Shocked

Vra vir Oom Johan Borman.  Hy is die slim een.  Miskien kan hy oom stap vir stap verduidelik hoekom 'n 50kg girly meer gaan sukkel teen opdraendes met 'n 9kg fiets as met 'n 6.8kg een.

Ek is maar die dom een hier rond.  Ek weet nie sulke goed nie.Embarrassed

Maar ek vermoed oom ook nie.  Oom weet net van sukkel.  Opdraendes.....afdraendes......gelykpad.....sukkel. Big%20smile

Miskien as oom eendag nie meer so sukkel nie, kan oom bietjie vergelyk wat 'n goeie kwaliteit fiets alles kan doen Wink

Spinnekop2008-01-22 07:56:08

Daar's plek in Brakpan as jy belowe om jouself te gedra!!!

Spacecontrol calling Flash Gordon........ agge ei mien John Boredom ..... John Boredom pleeze!!!!!!!! Pleezze eksplein toe de smallish built bikeing peeples why 500grams in a buycycle makes it more dieefekult!!!!!!!! Thenx!!!!!!

Oom moet bietjie kyk....daai is baie jibbberish....

Ek vermoed oom se borste l? weer op die keybord.....dit gebeur.  Big%20smile

OK...ek loop nou eers.
Posted

Spacecontrol calling Flash Gordon........ agge ei mien John Boredom ..... John Boredom pleeze!!!!!!!! Pleezze eksplein toe de smallish built bikeing peeples why 500grams in a buycycle makes it more dieefekult!!!!!!!! Thenx!!!!!!

Boeing vroeg vandag oor?
Posted

The ladies will definately not be racing with Ultegra wheels.  As far as i know they're waiting for Dura Ace stock to arive in Feb!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout