Jump to content

Recommended Posts

Posted

So ek het 'n debat met my ouers oor die spelling van die woordjie..

 

Volgens my, en al my jare se opleiding, is die korrekte woord Luiperds.

 

Hulle stry, maar woordeboeke bewys my reg.

 

Was dit in die verlede dalk anders?

 

Sommer 'n simpel thread :w00t:

Guest Latent Blue
Posted

Interesant...

 

Die probleem is ek het geen luiperde nie... net n willeperde!!! Of is dit nou willeperds:blink:

Guest Latent Blue
Posted

 

Nie seker daarvan nie, maar dis "interessant". (n vrou dra een Rok en 2 Skoene) haha

 

Yip... daai een gemis...

 

@OP::: albei word tans aanvaar.

Posted (edited)

Luiperds is defnitief volgens my 1985 WAT die aanvaarde woord. Word geen melding gemaak van luiperde.

 

Luiperde is dalk aanvaarbaar in daaglikse gebruik, maar luiperde klink sommer verkeerd!?

 

En eddy is ook reg, luiperds was ook bekend as tierkatte of net tier tot diep in the 60's

Edited by Ed-Zulu
Posted

Nou die dag op Radio Sonder Mense se "Die Tale Wat Ons Praat," het julle hierdie twee vorme bespreek.

 

Ongelukkig het ek die uitkoms vergeet want ek is gevooroordeel tot luiperde.

 

Waarvoor gebruik mens nou weer ginko beloba?

Posted

Nou die dag op Radio Sonder Mense se "Die Tale Wat Ons Praat," het julle hierdie twee vorme bespreek.

 

Ongelukkig het ek die uitkoms vergeet want ek is gevooroordeel bevooroordeeld tot luiperde. <--Regstelling, skuus ek kan myself nie help nie :whistling:

 

Waarvoor gebruik mens nou weer ginko beloba?

Posted

Luiperds is defnitief volgens my 1985 WAT die aanvaarde woord. Word geen melding gemaak van luiperde.

 

Luiperde is dalk aanvaarbaar in daaglikse gebruik, maar luiperde klink sommer verkeerd!?

 

En eddy is ook reg, luiperds was ook bekend as tierkatte of net tier tot diep in the 60's

 

Afrikaanse Woordelys en Spelreels sal ook die korrekte spelling gee

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout