Jump to content

Recommended Posts

Posted

 

23 April 2008 sal opgeteken word in die anale van fietsry , as die bloedigste geveg na die Slag van Bloedrivier.

 

Julle beter met julle Klub Voorsitters praat sodat die regte mandaat aan jou Unie gegee kan word.

 

Moet nie op die 24ste April kom Krokodil Trane huil of die Hub.

 

(Dis mos wat Hans die Volstruis my gisteraand kom vertel het terwyl ons weskus snoek en patat gebraai het. Maar Hans was leker gesuip, so dit kan wees dat hy maar net met die helm gebore is en 'n visioen gesien het)

 

 

 
  • Replies 81
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

praat jy in sirkels en vierkante...?  Ek ken mense in PE wat tans een van ons nasionale klubs bestuur...... ek sal graag vir hom meer inligting wil gee..so pm my asb.

 

 
Posted

maybe he refers to the congress of CSA where a new board must get elected. please identify the right people and nominate them to your club/province. esp a good road and track commisioner with vision that understands the game

Posted

Voetsek me thinks you need to gooi the english :

 

Julle beter met julle Klub Voorsitters praat sodat die regte mandaat aan jou Unie gegee kan word.

 

Moet nie op die 24ste April kom Krokodil Trane huil of die Hub

 

Hulle verstaan nie die taal nie Wink

Posted

Is julle ouens dom? Die 23 April gaan 'n slagting wees.

 

 

 

Moenie julle kinners skool toe stuur op daai dag

 

Moenie uit die bed klim daai dag

 

 

 

Bel jou klub, vind uit wat daai dag gebeur, en dan praat jy sommer met jou voorsitter oor wat hy by sy provinsiale vergadering moet se vir die Unie Voorsitter

 

 

 

Komaan ouens, moet Voetsek nou die storie eers Huisgenoot toe vat voor julle verstaan.

 

 

 

Voetsek praat nie meer baie met my, hy soek nog Jan. se pay, maar ek betaal hom nie vir halwe stories.

Posted

Pres -  L Whittikar (i think he is doing a good job if compared to his predessors.

COO - Carinus L 

Road Comm - Doug Ryder (and let him appoint a Nat. Coach to look after nat. squads)

Track Comm - Grey Owl !!!

 

i would be interested to see other hubber's nominations  
Posted

Ok while you are giving advice who are you really. It will help a lot to know who the real person is that gives advice.

 

Then provinces can make informed decisions.

 

I second no nominations from the Free State.

 

But then again I know very little.

 

You are more than welcome to PM me for private discussion.
Posted

Butafly, thats why its so important that the Club Chairmans put the correct names on the table at the WPCA meeting.

 

 

 

And... and this is normally the big issue....

 

 

 

HOW TO GET EVERYONE TO AGREE ON ONE PERSON'S name with the Unions support.

 

 

 

Daars mos altyd mensemet verskuilde agenda's.

 

 

 

Maar eks seker Jaco is sterk genoeg om almal te kry om in een rigting te trek.

 

 

 

Ons moet net onthou om Poisin die oggend van die 18de goed kwaad te maak, dan sal daai oomies nie daardie aand met die vergadering baie tee praat en kibbel.

 

 

 

 

Posted

Popeye eke dink maar net hardop.

 

Smaak my jy het die idee dat WPCA alles gaan rule. Julle kan nie eens PPA IN JULLE PROVINSIE RULE  NIE.

 

Julle negatiewe approach op Fietsry in general is nogal amazing.

 

Wat dink ek nou weer.
Posted
WPCA should be discussing their nominations at their next monthly meeting on 18 Feb. it will be interesting to see who get nominated.


VERY interesting.  Will the PPA debate be concluded?  I.e. are they in or out or will that all depend on whether their big brass get elected?  It would be nice if PPA made their stance clear so that the clubs could nominate representatives with the best future for cycling in the Cape in mind.  Why must it all be so confusing here in Slaapstad?Confused
Posted

Big mamma, wat rook jy, ek soek ook van daai twak

 

 

 

Ek is van die WP, ek se nie 'n WP ou moet rule.

 

 

 

Ek se net die WPCA moet die regte ouens (in hulle opinie nomineer)

 

 

 

Die Unies sal besluit wie die regte ou is wat hulle daar wil sien

 

 

 

EK SE:

 

 

 

Die WPCA moet nie onder mekaar baklei om NAME op die nomination list te sit nie. Hulle moet by die CSA vergadering opdaag met 'n idee van wie moet lei en dit voorle.

 

 

 

Kom nou, lees mooi stadig.

 

 

 

Ons in die WP is nie so stupid om te dink die CSA moet uit WP ouens bestaan. Lawrence, Tannie Silvia, Davie boy, Hein Kroft is WP ouens, en ons het 'n probleem met hulle,

 

 

 

so, sit jou lees bril op en lees mooi.

 

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout