Jump to content

Slightly warped disk rotor.


Recommended Posts

Posted

We have 183mm rotors on the tandem MTB with Hope Mono 4 Disk brake calipers. It seems one of the rotors was slightly pushed out of alignment during transit in the bike case and is now rubbing against the disk pad. The noise is more irritating than anything else. Can you bend it straight with a shifting spanner like you use on a bent chainblade???? I fortunately have two sets of wheels and used a rotor from the other set and it solved the problem.

Posted
Sit groot pot bo op . Ou Muddy tip wat werk .

 

Sal die hitte van die stoofplaat en die gewig van die pot dit self reguit trek?????? As ek Mamparra se tip gebruik om warm te maak en dan te buig sal die rotor onhanteerbaar wees en sal ook vinnig afkoel???????
Posted
Sit groot pot bo op . Ou Muddy tip wat werk .

 

Sal die hitte van die stoofplaat en die gewig van die pot dit self reguit trek??????

 

Jip.....as die rotor nie te oud is nie. Los die die pot laat hy net vir so rukkie kook. Voeg sout by na smaak.
Posted
Sit groot pot bo op . Ou Muddy tip wat werk .

 

Sal die hitte van die stoofplaat en die gewig van die pot dit self reguit trek??????

 

Jip.....as die rotor nie te oud is nie. Los die die pot laat hy net vir so rukkie kook. Voeg sout by na smaak.

 

Sit ek die sout op die rotor of in die water??????? Seker ook nie kook tot sag nie!!!!!!!!!

 

Thanx anyways, ek sal dit probeer.
Posted

Modder ek het nou nie 'n pot wat groot genoeg is om die rotor in te sit nie. M wil dit sommer opsny dat dit kan inpas en weer plak met Supaglu!!!! Ek glo nie dit sal werk nie!!!!!!

 

Ek gaan maar 'n nuwe een uit die land van die ienglieshe mense bestel. Ek wou al lankal weer net 'n verskoning soek om iets te bestel van daai Ketting Reaksie mag af.

 

PS.......... ek dink julle probeer 'n lang ene op die Oom trek in retaliasie vir die jare lange teistering!!!!!!!!!! Ek sal maar ook 'n totsiens video maak voor ek Angola toe trek!!!!!!!
Posted

Ek weet nie so mooi van die mikrogolf ding nie..... laas toe my skoonma haar rooibostee in 'n aluminium teepot in die ding gesit het het dit gelyk soos 'n donnerstorm!!!!!! en ek was de donner in want dit het R650-00 gekos!!!!!!! Daai rotor is van hyster gemaak..... dit sal seker dan hael in die kombuis!!!!!!!

Posted
Of pop hom in die microwave.

En dan sorg oom dat ons 'n video kry van wat gebeur.  Anders moet oom draai kom maak dan gooi ons hom op die stoof en kyk of ons hom kan reguit kry (bedoel die huis in PTA nie BHS nie)

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout