Jump to content

Recommended Posts

Posted

Hier begin ons met n klomp vrae oor die Epic 2014.

 

Ek sal begin:

 

1)Hoe groot moet die Zip lock sakkies wees

2)Ek soek n gaste huis in Kaapstad omgewing ons wil die voertuig daar los vir die week.Ons sal met die bus ry gaste huis moet ons wegspring toe vat en by die eind punt kan kom haal

3)Daar is baie info oor wat om saam te vat maar kan iemand so lys op die Hub sit,iemand wat al gery het en weet wat is nodig en onnodig

 

 

Hoop dit sal almal help vra asb. vrae

  • Replies 1.7k
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

as jy wil kan ons emial chat en bietjie idees uitruil? spyt ek het nooit daai naweek saam jou gery toe ek gevra het wie ry in potch - daai naweek toe ek daar gekuier het nie. dan kon ons mekaar ontmoet het. maar kom gou weer potch toe!

Posted

Vintage Vespa,Ek train maar self het nou vir die laaste 10week n program gekry wat ek nou gaan volg Bene vol goed .Ek ry seker so 80/20 grond ry uit dorp en dan vat ek plaas paaie.Doen ook so bietjie ligte tegniese baan en so bietjie cross training -draf so 3-5kilo's

 

Sal pm stuur dan kan ons WattsApp en mail

Posted

Enige info en kontak besonderhede vir " bike machenics". Dit lyk my dis vrek duur R4000-R5000 per fiets so dis amper R10 000 vir twee fietse "Spares is nog uit gesluit" ook

Posted

Sjoe, ek raak lekker jaloers hoe nader di tyd kom! Die Epic is een great xperience. Wavoor wil jy ziplock sakke gebruik? Ek het A4 grootte gebruik en elke dag se klere waarmee ek ga ry daarin gesit, so elke oggend net n nuwe sak gegryp. Di probleem kom met al jou vuil goed en kort voor lank is als deurmekaar. Ek was bevoorreg hierdie jaar dat my vrou saam getravel het en ons het meeste van die tyd in gaste huise gebly wat baie help met recovery. As dit jou eerste Epic is, bly verseker in die tente en neem die vibe in. Ga le in die chill zones asook in die absa tente, da is roomys, koeldrank en sparkling water op die huis. O, jy besef dat jy op Meerendal Prologue ry en dan na die tyd in Robertson moet kom, sowat 100km weg?

 

Fietse diens, kontak Kings Cycles op Worcester. Hulle het op beide my Epics my fiets gediens na elke dag en hulle weet wat om te doen. Vervang nie onnodig parte nie. Vat jou fiets by jou sodra jy oor eindstreep ry en gaan bêre hom self later in die bike park. Hulle is ook redelik meer bekostigbaar as wat jy noem. Hul nommer is 023 3472958 en praat met Jan of Johan.

Posted

What do you want to use the ziplock bag?

Think about all the stuff you take with you on a long ride. Ditch the nutrition, there is enough food on the route.

What you should each carry on a stage:

Tube (attach to your frame with electrical tape)

Bombs

Magic link

2-3 cable ties each

 

Split amongst 2 of you:

Multitool with a chain breaker

Tubeless repair kit

Tubeless valve

Valve core remover

Small pump

 

The other stuff is personal preference:

Drink mix

Eno tabs or Rennies

Bottles or Camelbak ( try ditch the Camelbak if you use one, too heavy, chafe, gets hot and it's an excuse to carry extra stuff )

 

A mechanics package makes you feel more secure about your bike being ready each day. It's going to cost you though. Expect to pay from R3000-5000/rider.

If you're handy with basic tools and you have the time and energy after each stage, do it yourself. Start the race with your bike 100% in order and you'll probably have no issues beyond a puncture or worn break pads.

 

Find the hills and climb as many as you can.

 

This is basic , but should be a start. Completed 3 of these suckers and 4 coming up.

 

Posted

@kandui, r u a bank manager or a bank robber........ Would love to do my third one, but will be wifeless then.

I paid for 2 and was lucky enough to find a great sponsor for 2013 and 2014.
Posted

Thanks for all the info

Welcome. Remember, a lot of what you hear or read about the Epic is hype and will make you nervous. The routes are tough, but never worse than what some of the other events present over 2 or 3 days. get your hours in the saddle and feel confident that you're fit enough and you will enjoy yourself. Good Luck.
Posted

I don't want to start a debate about FS or HT ,I'm going with my 2 year old Merida Big Nine 29er Stock Standard, will we make it.Anybody that did the Epic on a HT.I just can't buy a FS now,must turn every sent to cover everything.I believe I trained enough and I will be ready

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout