Jump to content

Hoe werk dit nou eintlik hier op HUBLAND?


Guest silver de lange

Recommended Posts

Moet net nie die peanutz eet nie...

 

Ek verstaan ook nie afrikaans nie. Wat was die vraag nou weer?

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 54
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

I can't believe all the a$$ holes on the hub are over 40. Need to work harder.

 

Another 12+ years before i will be seen as a "drol" then :wacko:

Link to comment
Share on other sites

Party mense op die HUB is nou al ou hande hier met 1200 + "postinge" wat hulle gemaak het. Ander hier is nie so lank hier nie en het net 20 "postings" gemaak.

 

Die ou hande het blykbaar die reg om die nuwes uit te lok te beledig en te verklieneer. Hoekom? Is die omdat hulle 'n minder waardigheids komplek het?

 

Hallo Sulphur,

 

post-39984-0-14614300-1403043972_thumb.jpg

 

Lyk my jy verstaan baie goed hoe dinge in Hubland werk.

 

Die ou manne het groot "WIELE" :whistling: . Die outjies met "klein wieletjies" mag kyk en bewonder, maar hulle maggie ongeduldig raak nie nie. Hoe langer jou draad, hoe gouer kan jy uithaal en wys.

 

#eksemaarnet

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout