Jump to content

New TCS Kit.... geen kolletjies??????


Recommended Posts

  • Replies 41
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Nee Crux

 

Hy bedoel ons kan 'n sponsor kry vir elke kolletjie. LOL 'n Spot is mos 'n kolletjie. Of dryf hy dalk nou die spot met ons kolletjies? LOL

 

KayC
Posted
Die Nuwe Kit is vir my visually baie mooier as die ou kit' date=' MAAR, staan nie so baie uit in die bondel soos die ou kit nie[/quote']

 

die kolletjie thing is baie mooi - moet n mens nie dalk die Groot geel TCS van die sykant van die bene afhaal, en dit erens anders sit nie? Die agtergrond met die oranje-blou ens lyk stunning met die swart as kontras?

 
Posted
Bene is die beste sponsor area... en moet tCS ook maar bietjie bemark...

 

jaa, i think formula 1 has already got there moneys worth for the few minutes of barend ahead of the argus, in an aero tuck.
Guest Big H
Posted
eish' date=' mmmmmmm

ek laaik dit , daai kolletjies gatte van julle wassie mooi, nou lyk julle soos pro's.

oomH, los hierrie outjies met hulle kolletjies. hulle het dan nou selfs 'n kaalgat tannie in hulle back pocket.[/quote']

 

Pops die Kaal tannie was altyd daar sy is nou net groooter!!!!!! Die gatte is darem maar baja swart en kolletjie loos??????

 

20080311_044530_oud_nuut.JPG
Posted

Hi Oom H lekker om oom te ontmoet.

 

Eerlik het ek nie so baie v die nuwe broeke gehou nie.. maar nou hou ek al baie meer vandag dink. smiley17.gif snapshot2008-03-11 12:38:56

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout