Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 93
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

as julle pad gery het dan sou ek ge-join het.....wil net so 2 ure gaan ry! Stellies toe....koffie.....huistoe!!!

nee man...lyk vir my ek moet maar mtb kry.......my vrou gaan my vrek maak...ek "nag" nou al lank vir een!!!

YOU CAN DO IIIIIIIIIIT!LOL
Posted
as julle pad gery het dan sou ek ge-join het.....wil net so 2 ure gaan ry! Stellies toe....koffie.....huistoe!!!

nee man...lyk vir my ek moet maar mtb kry.......my vrou gaan my vrek maak...ek "nag" nou al lank vir een!!!

ai tjoppie, ek voel ook soos jy!!!! 

oor die koffie en die MTB!!
Posted
as julle pad gery het dan sou ek ge-join het.....wil net so 2 ure gaan ry! Stellies toe....koffie.....huistoe!!!

nee man...lyk vir my ek moet maar mtb kry.......my vrou gaan my vrek maak...ek "nag" nou al lank vir een!!!

ai tjoppie' date=' ek voel ook soos jy!!!! 

oor die koffie en die MTB!!
[/quote']

Virkoep die padbaaik en koep n bmc gravelbaaik.LOL
Posted

as julle pad gery het dan sou ek ge-join het.....wil net so 2 ure gaan ry! Stellies toe....koffie.....huistoe!!!

nee man...lyk vir my ek moet maar mtb kry.......my vrou gaan my vrek maak...ek "nag" nou al lank vir een!!!

ai tjoppie' date=' ek voel ook soos jy!!!! 

oor die koffie en die MTB!!
[/quote']

kom nou ouens...help vir my en BMC uit!!!! ry pad man!!!!!!

Posted
With this stupid cold that's been bugging since Sunday' date=' I'm not going to ride at all this weekend CryDead

What a crappy long weekend it's gonna be for me
[/quote']

Hope you feel better soon so that you can go out on your bike and enjoy the fresh air out there.
Posted

ek sal julle ouens BITTER graag wou join, want eks heel naweek in STB.

Maar ongelukkig is my GF se hand nog in 'n stut, so sy mag nie mtb ry nie, so ons sal maar die tandem ding doen oor die langnaweek......

(Watter tyd ry die "roadies"-groepe soggens in Stb oor naweke deesdae?)
Posted
KOMAAN OUENS!!!!!! MAAK DIT 'N PAD RIDE!!!!!

Ek het al gesien hou lyk al die paai stellenbosch toe met 'n padfiets. Wil bietjie die off road opsie ondersoek. Plus ek is moerse lus vir jonkershoek...het lanklaas lekker geval!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout