Jump to content

Hulp met my saal asb!!


Ironfist

Recommended Posts

Posted

Kan iemand my asb help. My fiets se saal bly agter toe skuif. Ek kan die boud hoe vas draai, na 'n ruk skuif die saal agter toe, wat veroorsaak dat my voete en hande dood raak. Is daar iets wat ek kan doen om te verhoed dat dit gebeur? Ekt ander saal ook probeer, dieselfde probleem. Enige hulp asb.

Posted

My Momsen doen dieslefde. Ongelukkig het ek nog nie 'n oplossing gekry nie. Gaan anti slip paste probeer en hopelik werk dit

Posted

Kan iemand my asb help. My fiets se saal bly agter toe skuif. Ek kan die boud hoe vas draai, na 'n ruk skuif die saal agter toe, wat veroorsaak dat my voete en hande dood raak. Is daar iets wat ek kan doen om te verhoed dat dit gebeur? Ekt ander saal ook probeer, dieselfde probleem. Enige hulp asb.

Weet jy wat is die grootte van jou seatpost ?

Posted

My 'partner' tydens 'n vorige skofresies het so 'n saalpen gehad. Sy saal het die heeltyd geskuif. Hy moes dit gereeld vasdraai. Totdat dit op dag 3 afgebreek het. Die hele voorste 'bracket' het van die pen-deel afgebreek. Een groot gemors. 

Jy sal dus verstaan as ek nie die Momsen saalpen kan aanbeveel nie. Koop 'n Thomsen Elite, sit dit in en vergeet van jou probleme. En ja ek weet hy is effe swaarder, maar daardie 50 gram is boggerol vir die verdriet wat dit jou spaar.

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout